Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lahani Lodge

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Lahani Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Steve M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was absolutely perfect.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Is skoon en rustig, regte plaas gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Besigheidsreis

Vriendelike, flink diens.

Ruim, goed toegeruste selfsorgkamer. Aangename verblyf gehad vir 4 nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesley D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wittebroodaand spesiaal gemaak deur die ongelooflike gasvrou en personeel!

My seun en skoondogter het by Lehani Lodge oornag vir hulle wittebroods-aand. Die moeite wat gedoen is kan ek nie beskryf nie. Roosblare in hartvorm gestrooi, spesiale reëlings vir 'n romantiese ontbyt. Dit het die twee se troudag ongelooflik spesiaal afgerond. Weereens innige dank vir die gasvrou en personeel se spesiale harte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Gesin met klein kinders

Baie professioneel en baie netjies.

Ek het die gastehuis baie netjies gevind en die eenheid was baie oulik uitgelê. Daar is aan al ons behoeftes en versoeke voldoen en die diens was baie professioneel. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Saam met vriende

We would like to visit Lahani Lodge again

It was a great pleasure to stay at Lahani Lodge. You cannot ask for better or more friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia L

Extremely happy with experience

I was made to feel at home and was handled professionally at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne R - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne R
Besigheidsreis

Warm, elegant, first class

Electric blankets !!!! lovely friendly atmosphere. Good food and gracious hostess. highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benoni-weg 174A, Benoni-Noord, Benoni, 1500, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGZlODc1LTkzZjYtNDE2OC1iYWE4LWUyYmE3ZTk0MTk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 174A, Benoni Road Benoni North 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.135193492295 28.315490484238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem