LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laid Back Holiday Flat | LekkeSlaap
+17

Laid Back Holiday Flat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Laid Back Holiday Flat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michael S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lots of space and very affordable.

Lots of space and very affordable making it within reach for a family to have a good break down the South Coast.

Laid Back Holiday Flat's terugvoer

Hello Mike,

Thank you so much for your kind review. You and your family are more than welcome to return. It was a pleasure having you stay at our Holiday Flat.

Kind regards,
Margaret

Laid Back Holiday Flat
Jakes V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V

Wonderlike gasvryheid en netjiese plekkie.

Sal enige tyd weer daar gaan bly vir 'n vakansie. Baie knus en mooi uitsig. Eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Laid Back Holiday Flat's terugvoer

Hi Jakes,

Thank you so much for the positive Review. We really appreciate this. You and your family are always welcome at Laid Back Holiday Flat.

Kindest regards

Margaret
Laid Back Holiday Flat

Laid Back Holiday Flat
Johnny W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W
Gesin met klein kinders

Was heerlik, alles was skoon en netjies.

Sal definitief volgende jaar weer hiernatoe wil kom. Kamers is mooi ruim en die uitsig was asemrowend. Swembad was 'n lekker lafenis.

Laid Back Holiday Flat's terugvoer

Thank you, Johnny. We were very happy to have you and your family as guests, and look forward to welcoming you back again in the future.

Kindest regards,
Margaret
Laid Back Holiday Flat

Laid Back Holiday Flat
Corne L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Gesin met klein kinders

Baie spasie, vriendelike, hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie ruim. Daar is alles wat mens nodig het. Al is dit nie stapafstand strand toe nie, is daar 'n baie mooi uitsig.

Laid Back Holiday Flat's terugvoer

Hi Corné,
Thank you so much for your kind review. We too rated you some of the BEST guests we have ever had, and we look forward to welcoming you again in the future.
Kindest regards,
Margaret

Laid Back Holiday Flat
Natasha P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha P
Gesin met klein kinders

Baie tuis gevoel.

Lekker privaat en rustig. Ons het dit baie geniet, al was ons nie direk by die strand nie, het ons wel nog 'n mooi see uitsig gehad. Die woonstel is lekker ruim en ons lekker gekuier binne toe dit bietjie onweer was.

Suzanne F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf ervaring.

Ruim woonstel, pragtige uitsig oor die see, baie gemaklik en veilig. Vriendelike en hulpvaardige gashere, het gehelp met ekstra vereistes. Woonstel was veilig vir my kind om rond te dwaal en veiligheidshek was daar vir ons gemoedsrus. Gemaklike beddens, volledige DStv met gemaklike banke om op te ontspan. Lieflike stil, ontspannende plek, voel so tuis soos by jou eie huis. Verskeidenheid bordspeletjies word voorsien vir ekstra pret.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful accommodation experience.

Spacious flat, stunning view of the sea, very comfortable and safe. Friendly and helpful hosts, assisted with additional requirements. Flat was safe for my little one to wander around and safety gate installed for our peace of mind. Comfortable beds, full DSTV with comfy couches to relax on. Lovely quiet, relaxing place, a home away from home. Variety of board games provided for extra fun.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Laid Back Holiday Flat's terugvoer

Thanks so much for the lovely review Suzanne. It was a pleasure having you and your lovely family stay. Looking forward to seeing you again!
Kindest regards,
Margaret

Laid Back Holiday Flat
Vicky V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties verblyf en mense.

Die verblyf was fantasies naby aan hoof strand en die kantoor mense was baie vriendelik.

Laid Back Holiday Flat's terugvoer

Thanks so much Vicky. We appreciate your comments.

Laid Back Holiday Flat
Dawid V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid V
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Gerieflik en sentraal geleë.

Rolinda K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolinda K
Gesin met tieners

Baie tevrede, het baie lekker geslaap.

Baie rustige omgewing, goed geleë. Baie vriendelike ontvangs en diens. Definitief aan te bevele.

Heinrich R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich R
Gesin met klein kinders

Rustig, privaat en baie lekker verblyf.

'n Baie rustige, privaat woonstel, met 'n pragtige uitsig oor die see en Scottburgh se strand. Na aan die winkels, net buite stapafstand vanaf die strand.

Sumanda S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumanda S

Pragtige uitsig in 'n rustige omgewing.

Gerieflike en netjiese blyplek met pragtige see-uitsigte. Bietjie ver van see om te stap, maar die uitsig maak op daarvoor.

Talisa C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talisa C

Baie lekker en baie privaat!

Ons het baie lekker gebly teen 'n goeie prys. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie privaat met volle toegang tot swembad. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf R575
per nag (plek vir 5)
Vanaf R575
per nag (plek vir 5)
Vanaf R575
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMmMwNTU3LWI3MTUtNDVmMi1iMzVhLTMyNTEzMzhjYjA4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 4 Bushy Grove Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -30.272716525195 30.757139095106
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!