Laings Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laings Lodge is 'n 3-ster gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1.

Kies en keur uit 22 kamers vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugversorging, DStv-geriewe en internet. 'n Vol Engelse ontbyt is by die tariewe ingesluit.

Laings Lodge het ook 'n swembad, braai-area en oorgenoeg veilige parkering. Aktiwiteite naby aan die lodge sluit die volgende in; 4x4-roetes, voëlkyk en die plaaslike museum. Geniet die tradisionele Karoo-maaltye by die plaaslike restaurante en koffiewinkels.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laings Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za