- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 8km from Plettenberg Bay, 23km from Knysna, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika.
Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op Å„ 24 ha landgoed, en bied berguitsigte, wye oop spasies en Å„ afgesonderde swembad. Die hoë plafonn elegantversierde kamers skep Å„ gevoel van rustigheid en sluit sagte gemak,lugversorging, percale linne, en kwaliteit toiletbykomstighede in. Perfek geposioneerd om die Tuinroete van Wildernis tot die Tsitsikammawoude te verken. Uitstekende ontbyt en gesllige gourmet aandetes wat spesialiseer in seekos-en-wildgeregte, word bedien in die Koloniale eetkamer of die gesellige wynkelder. Saans skep die binnehof en verrandas met brandende vuurpanne en die intieme cognac-en-sigaarkamers Å„ suiwer Suid-Afrikaanse ervaring.
Verken die pragtige Plettenberbaai (8 km), of die sjarmante Knysna-dorp (20km).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 8km from Plettenberg Bay, 23km from Knysna, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lairds Lodge Country Estate het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8km from Plettenberg Bay, 23km from Knysna, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang