Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Glencairn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adnaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Lake Glencairn
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Raymond E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. No problems.

Excellent stay. Receptionist was fantastic when we got there. Only negative was the communication as they did not answer the phone when we arrived at the gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elsa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loadshedding nie 'n probleem nie. Personeel vriendelik.

Vriendelike personeel. Geen wynglase nie. Geen MTN-sein nie. Lawaaierige gaste tot 3 uur die nag. Yskas langs bed lawaai. Geen kaste of hangplek vir klere nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabani S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, enjoyed it.

Excellent stay, we were indoors because of the rain. But we had a great time, our hostess Pinky was great. The atmosphere and scenery spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S
Gesin met klein kinders

Ideale oornag. So 'n bietjie uit ons pad gewees maar pragtige plek en aktiwiteite.

Ons het oujaarsaand oornag van see vakansie op pad huis toe. Ons het nie besef dit is so wye draai nie. Regtig mooi plek. Die kinders het die kamele baie geniet en het saam gekano. Die klank op oujaarsaand was bietjie rof. Alhoewel die kinders deur alles geslaap het, het dit vir ons bietjie minder slaap gegee. Sal graag weer daar kuier vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fathima M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fathima M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pinky was excellent! The place was neat and clean. Staff were friendly.

It was a lovely weekend. The place has wonderful scenery around. Peaceful and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet T
Gesin met tieners

Pragtig, maar swak beplan.

Pragtige plaas, maar die kamers benut glad nie die moontlike uitsig nie. Die huisies/kamers is pragtig. Ongelukkig is daar ook vreemde beplanning - soos nie 'n muurprop vir die ketel nie (dis basies bo-op die wasbak of alternatief bo-op die stoof). Die haardroër het 'n 2-punt prop sonder "adaptor" en geen manier om in 'n spieël te sien terwyl jy jou hare blaas nie. Die personeel was regtig vriendelik en professioneel en daar was kamele, llamas, ganse en verskeie ander diere om na te gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Ons het net een aand oorgeslaap. Die uitsig was ware troos vir die siel. En die lamas is 'n bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene T
Saam met vriende

Juweel van 'n rusplek.

Ons was aangenaam verras met die pragtige rondawel en het heerlik gekuier. Ons sal definitief weer 'n draai maak en 'n bietjie langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W
Gesin met tieners

Only spent one night but it was a great place to stay.

The farm manager was very friendly and helpful. He met us at the gate as we were a bit lost & escorted to the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Awesome gewees. Dankie Elliot!

Elliot was baie behulpsaam en vriendelik. Hy het ons baie op ons gemak laat voel ─ gaan sommer gou weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea9d658c737308aca6166d45e5d0ffc5920a20663ca059f57ed34a14f552e9717f4cfa1c9dcab34dd42493d8b0468e2870a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Sani Pass Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.703883512759 29.48539955532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem