LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lake St Lucia Lodge | LekkeSlaap
+54

Lake St Lucia Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Lake St Lucia Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Fred D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, goeie gasheer.

Mooi, lekker plek. Aangename mense.

Marinda J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Lake St Lucia Lodge sal ek sterk aanbeveel vir gaste wat St Lucia besoek. Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Eenhede baie gerieflik en netjies. Pragtige sonsondergang uitsig.

Retha B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek. Jy kan net lekkeslaap.

Ons is vriendelik deur Andre ontvang en hy het vir ons baie van St Lucia vertel en wat om waar te gaan kyk. Hy het sommer vir ons plek op die boot bespreek om seekoeie te gaan kyk en n lekker eetplek aanbeveel. Ons het ons gate uit geniet. Sal dit regtig vir ander aanbeveel.

Joseph N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy moet een keer in jou lewe hierdie plek besoek.

'n Pragtige plek, lieflike tuin, oulike rondawel om in te slaap en die fantastiese ervaring om 'n renoster in die tuin te sien loop. Ons het baie oor plante, bome en diere geleer. Dankie. Hoop om weer hier te kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

You have to visit this place once in your life!

A beautiful place, lovely garden, nice rondavel to sleep in and the amazing experience to see a real rhino walking through the garden. We learnt a lot about plants, trees and animals. Thanks. Hope to meet again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, sakpas, skoon en.gerieflik.

'n Plek waar jy tuis voel. Baie goed geleë.

Jacqueline V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Lekker stil en privaat.

Ons het baie lekker gebly. André was baie behulpsaam met raad en inligting in verband met die eiendom. Die plekkie is geleë in 'n stil area, is goed toegerus en privaat. Die bonus was natuurlik dat 2 seekoeie een aand ongeveer 3 meter van waar ons gebraai het verby ons gestap het op pad om in die dorp gras te gaan vreet. Onvergeetlik! Sal vir seker weer daar oorbly.

Johannes M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M
Enkelreisiger

Geen klagtes, maar sekuriteitsomheining sal 'n groot plus wees.

Sien die sterre hieronder.

Marti L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marti L
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Die plek was alles wat ek gesoek het. Die eienaars Thea en Andre is baie aangenaam en hulpvaardig, asook die meisie wat skoon maak. Die plek is netjies gerieflik en goed gelee. Ek sou graag nog wou aanbly maar sal beslis weer terug gaan sodra die geleentheid hom voordoen.

Peter D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay.

We enjoyed our stay and our hosts, Andre and Thea, were extremely helpful. Would have preferred a double bed to two singles. The cottage was neat and clean and the grounds well kept.

Duif L - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duif L
Saam met vriende

Kussings te styf gestop andersins nie baie luuks maar baie goed

Baie goeie ervaring en die gasheer was baie vriendelik. Sal beslis teruggaan.

Malcolm S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner was great! Very helpful throughout our stay.

All in all it was a great visit and we were looked after perfect, very flexible! Awesome chilled out time away. Many thanks for the experience. The only item I can criticize is the beds. For couple, it would be nice if there was a chalet with a double bed.

Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mc Kenzie-straat 142, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNGNjNTVlLWRiOGYtNDBhNC05ZmM0LWNkNjI1YTkyNzBjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R810  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 142 Mc Kenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 09:00 -28.381395230342 32.408804297447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!