Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir voertuie met 'n lae of hoë grondvryhoogte toeganklik is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen basstokke of toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf goedkeuring toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Neem asb. die ander gaste in ag.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf soos jy jou eie sal doen.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R540, Blue Crane Farm, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang