Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Cottage at Betty's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lakeside Cottage at Betty's is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n fynbostuin met 'n uitsig oor 'n groot meer in Bettysbaai. Dié vakansiekothuis het die ideale ligging en is net 1,5 km van die hoofstrand af.

Die kothuis is omhein en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet en handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eierkoker, elektriese mes, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, rusbanke om op te ontspan en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei ook na 'n braai-area met groot, gemaklike stoele en 'n tafeltjie.

Daar is parkeerplek voor die motorhuis en die kothuis het 'n alarmstelsel en laserstraalsekuriteit buite wat aan 'n gewapendereaksie-eenheid gekoppel is.

Daar is 4 restaurante en wasgoedgeriewe naby die kothuis. Die hoofstrand en die ander strand, Silver Sands, asook die Afrikapikkewynkolonie by Stony Point is net 5 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Lakeside Cottage at Betty's sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Lakeside Cottage at Betty's
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Ligging

  • h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lakeside Cottage at Betty's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49f2fee65e9c57a7cf29eeade3b665c2d3d936f59aeaad23982d50bc74d736509193e9a263574d9a9b795a7ceeb16fea52cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 1 corner of Disa Road and Paranomus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359910381025 18.894197897484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem