LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Haenertsburg

Lakeview Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Theresa V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Delightful, beautiful property and cottage! Absolutely what we needed after a long day of travel. Neat and clean. Charlotte welcomed us. Everything was provided including charcoal in the indoor braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize U
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Gerieflik, skoon en netjies en goed geleë vir ons doeleindes. Die verblyf was ideaal vir ons vereistes. Die kombuis is baie goed toegerus vir selfsorg, selfs met plastiese bakkies en maatkoppies. Die eenheid was netjies en skoon. Ons kon die buiteligte van die eenheid afsit in die aand sodat dit nie die kamers verlig nie. Die kamers se gordyne was donker genoeg sodat 'n buitelig vanaf 'n ander gebou nie steurend was met slaap nie. Alhoewel die R71 'n redelike afstand is vanaf die eenheid, kon mens met tye die voertuie hoor, maar dit was nie steurend nie. Die stukkie grondpad na die eenheid was bietjie gespoel en lae voertuie mag dalk sekere dele moeilik vind om te ry. Sal beslis weer daar bly vir ontspanning en sal dan graag wil gebruik maak van die wandelpaadjies en bietjie voëls kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Veilig, uitstekende diens, pragtige ligging. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Sep 2026

Gerieflik & gemaklik. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Alles was 100% Charlotte, jy's ń aanwins! Alles was 100%, kan nie kla oor enigiets nie. Die dame wat ons ontvang het, Charlotte, is ongelooflik vriendelik, en jul sal ons beslis weer sien! Wil graag my ander kinders kom wys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Good. Very good, but they need soap in the showers. The WiFi did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trixie S
1 nag
4.8
Jan 2026

Pragtige uitsig. Pragtige uitsig. Heerlike braaikamer om te kuier. Kort grondpad, modderig na reën, maar gangbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ca V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Rustig stil en mooi. Het lekker afgeskakel. Baie lekker gebly. Die uitsig is fantasties. Die verblyf is wonderlik en netjies. Buiteligte is n moet, area baie donker. Sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40c050ad61ad45f6989d0bcea853528914e91a8895cfaa91b19b96f980d3cbd2a447996f347a8c722fb06a99ed5be279a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Off the R71 Waterval Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.906035919078 29.974538628583

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang