LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Haenertsburg

Lakeview Cottages

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Lakeview Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die plaas, Waterval, and, sowat 6 km vanaf Haenertsburg.

Verblyf bied 'n uitsig oor die Fauconnnier- en Stanford-meer en daar is 2 kothuise, Azalea en Krismisroos, wat albei slaapplek vir 4 het. Azalea beskik oor 1 kamer en daar is slaapbanke in die leefarea. Krismisroos beskik oor 2 kamers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort.

Elke eenheid het 'n kombuis en 'n eetarea met 'n uitsig oor die mere en omgewing en braaigeriewe. Elke sitarea het 'n TV met DStv.

Die plaas bied voetslaan, fietsry en visvang. Haenertsburg en die omgewing bied restaurante en verskeie trekpleisters en doendinge, soos fietsry, kloofklim en voetslaanroetes.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theresa V
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful, beautiful property and cottage! Absolutely what we needed after a long day of travel. Neat and clean. Charlotte welcomed us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Annelize U
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon en netjies en goed geleë vir ons doeleindes. Die verblyf was ideaal vir ons vereistes. Die kombuis is baie goed toegerus vir selfsorg...
Sien meer
Aug 2026
John D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, uitstekende diens, pragtige ligging. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2026
Eugenie W
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat jy benodig. Heerlike oornagverblyf oppad Wildtuin toe.
Des 2025
Tamarin D
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Lakeview Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R71, Waterval Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40c050ad61ad45f6989d0bcea853528914e91a8895cfaa91b19b96f980d3cbd2a447996f347a8c722fb06a99ed5be279a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Off the R71 Waterval Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.906035919078 29.974538628583

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang