LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lala @ C | LekkeSlaap
+38

Lala @ C

Rustic Caravan Stay
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dit is 'n ongekunstelde onderdakkaravaan met 'n privaat kombuis en 'n badkamer. Dit is ideaal vir gaste wat hou van kamp, maar nie hulle eie karavaan het nie. Daar is warm water in die kombuisie en in die badkamer. Gaste kan lekker onder die dak braai en kuier. Dit is baie privaat en stapafstand vanaf die see

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n toegeboude privaat stoep met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens op die stoep. Die kamer is afgeskort met gordyne. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy benodig vir sorgelose selfsorgverblyf. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV en DStv. Ander geriewe sluit ’n groot parkeerplek en 'n draagbare lugversorger op versoek in. Vir meer as 4 persone is dit R150 per nag per persoon addisioneel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring as hulle DStv wil kyk.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer beskik oor 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy benodig vir sorgelose selfsorgverblyf. Daar is 'n eetkamer en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit ’n groot parkeerplek en 'n draagbare lugversorger op versoek in. Vir meer as 4 persone is dit R 150 per nag per persoon addisioneel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring as hulle DStv wil kyk.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 422, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4nn26QNoPEeanUjp1j9UmBgPd730anX2QaQ7daRteacg5CuIiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 422 Munro Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.001377582508 30.265425668981
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!