Bela-Bela Akkommodasie by Lala Bela Guesthouse | LekkeSlaap
+18

Lala Bela Guesthouse

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 73A, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R901 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lala Bela Guesthouse is 'n rustige gastehuis in 'n lowerryke woonbuurt van Bela-Bela wat 2 moderne selfsorg-eenhede bied. Elke eenheid het 5 aparte slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitkamer (TV met sekere DStv-kanale) en braaigeriewe. Dit is ideaal vir groot gesinne wat lekker langs die swembad wil ontspan, of vir gaste wat gerieflike oorslaapplek tussen dorpe soek. Die eenhede kan ook as aparte eenheid met slaapplek vir 4 en 6 gaste bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Lala Bela Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van der Merwestraat 73A, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Lala Bela Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R901
per nag (plek vir 4)
Vanaf R901
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 73A, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NzZiNzUwLTdlYzUtNGU5MC04NmE2LTY0MjdkZTkyN2U2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R901  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 73A Van Der Merwe Street Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.87644 28.292379
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za