LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lala Dene Lodge | LekkeSlaap
+21

Lala Dene Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres. Reitz-laan 75, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 9
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lala Dene Lodge is geleë in Westdene, 'n sentrale woonbuurt in Bloemfontein, naby aan Loch Logan Waterfront, Vrystaat Stadion en Mimosa Mall.

Lala Dene Lodge verskaf rustige, gerieflike en gemaklike verblyf aan sakelui, gesinne, toeriste en sportgroepe in 'n informele en ontspanne atmosfeer.
Veilige parkeerplek van die straat af met 'n afstandbeheerde hek en geslotekringtelevisie word voorsien.

Die kamers het n TV met M-Net, en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, gastegeriewe en spierwit perkallinne. Rook is verbode.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 42 resensies vir Lala Dene Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Pres. Reitz-laan 75, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lala Dene Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres. Reitz-laan 75, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwQLk8njcgF1Pazsw0VTwLn6EH8J2c9byetlJMMe9bb7HePDbbm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 75 Pres, Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.109032393886 26.212027072906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!