Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Pansie

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lala Pansie is in Stilbaai en bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgkothuis met ’n privaat ingang. Dit is op ’n eiendom waar die eienaar ook woon. Die eiendom is naby die rivier en die hoofstrand.

Hierdie oopplan-kothuis bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed, ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet, asook ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, elektriese ketel en eetgerei. Komplimentêre koffie, tee en drinkwater word met aankoms voorsien. Die kothuis het ’n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. ’n Ekstra matras word vir ’n kind jonger as 12 voorsien.

Daar is veilige onderdakparkeerplek agter hekke. Bedlinne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Stilbaai is ideaal vir watersport en daar is baie voetslaanroetes in die area. Die eienaar kan gaste in kontak met van die beste skippers in die dorp sit, indien hulle in diepsee-visvang belangstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Lala Pansie sluit in:

Dubbelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Lala Pansie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 2

Ligging

  • Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lala Pansie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat, Stilbraai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb97e3c6f0e23c7fc113aabe072e5b9ce53789b174e4d490beab6cea11ccf3dd91e71034a8595b12f3fe691d2375073e4209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 9 Taaibos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367820759069 21.411158219899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem