Lala Panzi B&B
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pendeen-singel 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 774R1 419 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lala Panzi B&B is in 'n luukse, splinternuwe ontwerper-B&B met 'n moderne Afrika-atmosfeer. Dit is in 'n stil, veilige woonbuurt in Plettenbergbaai geleë, op Suid-Afrika se bekende Tuinroete. Die verblyf het 'n sonkragstelsel en 'n battery om beurtkrag te voorkom.
Gaste kan kies tussen B&B of selfsorg in 4 suites en 'n ruim selfsorgwoonstel. Die ruim suites is op die eerste verdieping en het puik beddens en badkamers. Die woonstel is op die grondvloer en bestaan uit 'n woonkamer, slaapkamer met 'n luukse dubbelbed, 'n kombuisie en 'n badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n 42"-platskerm-TV met Openview, gratis WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër.
Al ons gaste het toegang tot groot, gedeeltelik private terrasse met sonstoele, 'n tafel en stoele, die boma-area en die swembad met 'n swembad-kroeg. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.
Lala Panzi B&B is net 'n entjie se stap vanaf die strand, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Pendeen-singel 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pendeen-singel 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12