Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalalu

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let wel dat daar 2 Border Collies en 'n kat op die erf woon, maar hulle word apart van Lalalu gehou.
Harde musiek word nie toegelaat nie en geraas na 21:00 moet beperk word, omdat Lalau in 'n residesiële area is.
Geen groepbyeenkomste of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R720
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA726f7297731a8f51b38e77042a1e0222fa07527ed8031e13b988c67bc913b29bda3508bb0002f096a1233bd91aee65f056b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 5 Plantasie Street Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947663988764 22.45484325582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem