Lalani Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lalani Lodge bied billike verblyf in 'n prentjiemooi vallei 45 km vanaf Louis Trichardt in Limpopo. Die plaas 'n rustige wegbreek in die middel van asemrowende natuurskoon met 'n fantastiese uitsig op die Soutpansberge en voetslaan- en voëlkykgeleenthede.

Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorg-chalets waarvan elk oor 'n slaapkamer, leefarea en 'n badkamer beskik. Die eenhede het elk 'n kombuisie met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Addisionele geriewe sluit in 'n privaat braai-area en 'n TV.

WiFi en 'n gemeenskaplike swembad is op die perseel beskikbaar.

Doendinge sluit in toere van die plaaslike vrugte-industrie, omliggende natuurreservate of uitstappies na die omliggende oorde of die Krugerwildtuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lalani Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za