Levubu Akkommodasie by Lalani Lodge | LekkeSlaap
+15

Lalani Lodge

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Lalani Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Laetitia S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon basiese akkommodasie.

Die verblyf was basies, goeie waarde vir geld en net geskik vir ‘n een nag oorstop. Die vertrekke is egter baie knap met swak ventilasie, die lugreëlaar het nie optimum gewerk nie.

Dave J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en verblyf. Hercules is 'n goeie gasheer.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful location as well as accommodation. Hercules is a good host.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elmari V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, sekuriteit goed.

'n Interessante plekkie om te bly. Die huisies is wat ons verwag het. Die tuine is selfs in die koue winter tydens ons besoek, groen en weelderig. Omdat ons vir sake daar was, was daar nie veel tyd om die omgewing te besigtig nie, maar die streek waarin die geleë is, is altyd mooi. Hercules was behulpsaam met dit wat ons aangevra het.

Peet G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë op pad na wildtuin.

Rustig. Mooi tussen bome. Lekker braaiplek. Als wat benodig word vir oornag.

Magda F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die hartjie van Levubu.

Mooi, gerieflike, skoon blyplek met alles wat jy nodig het vir 'n lekker naweek- of vakansiewegbreek. Pragtige groen grasperke met die mooiste groot bome van die omgewing - hier voel en word jy deel van die natuur. Baie dankie vir die gasvryheid - ons het ons tydjie daar baie geniet en sal vir seker Lalani Lodge aanbeveel.

Wayne L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne L
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense.

Vriendelike mense, goeie ligging om die Kruger te besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly people.

Friendly people, Great location for visiting the Kruger.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R524, Levubu, 0929, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj56ZV0zuRqTbOqJUPEB4SRkwKff7PhMlBTA0zsto495WlqOuIM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R524 Levubu 0929 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -23.057591300516 30.276625156402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za