Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalani Nathi Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 25, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lalani Nathi Guesthouse is in Barkly-Oos geleë en word deur die eienaar bestuur. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word gebied in 5 smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook 'n verwarmer, TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en/of aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Hierdie gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sit- en eetarea en veilige parkeerplek op die perseel. Lalani Nathi Guesthouse is naby winkels en 'n entjie se ry vanaf verskeie forelvisvangplekke, bergfiets- en staproetes, en ander doendinge in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Lalani Nathi Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • Cole-straat 25, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lalani Nathi Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 25, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiMDkwOWI2LWE2NjktNGQwMy1hMzIwLTM1ZGJkNGU5YjcyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 25 Cole Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.968874655143 27.595804184675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem