LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lalapanzi Guest House | LekkeSlaap
+25

Lalapanzi Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Lalapanzi Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ellen B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen B
Gesin met tieners

Baie mooi, rustige plek!

Ons het baie geniet. Op Lalapanzi self, maar ook die omgewing.

Lalapanzi Guest House's terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het leke gerus hier by ons.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Karlien

Lalapanzi Guest House
Una G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Una G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

Ons was baie gelukkig met die akkommodasie en die ontbyt is baie lekker. Karlien is baie vriendelik en sal uit haar pad uit gaan om seker te maak jy is tevrede en het baie gehelp om ons aktiwiteite te reël ook. Sal definitief weer hier bly.

Rita B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Gesin met klein kinders

Excellent, clean, friendly, comfortable

People was very friendly and assisted with all information. Lovely breakfast area with beautiful garden for children. Perfect for a big family with small children.

Joao D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joao D
Gesin met tieners

Good

Good value for money.

Jaco H - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

N Aangename, sonder klagtes verblyf

Die kamer en badkamer is skoon en netjies, die ontbyt smaaklik en voldoende, die gasvrou baie behulpsaam - als wat ek verwag van n B&B! Ek hou van die houttrappe wat saggies kraak, die groot agtertuin en die huis is weg van die hoofstraat wat nogal raserig kan raak.

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sandpiper, , St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYmJlOWQ5LTc1MDQtNDhmNy1iNTc5LTZhOTYxZmZiZmU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 7 Sandpiper Po Box 331 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -28.375231213256 32.419989109039
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!