Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Lodge

Lodge
Luukse B&B-kamer met 'n koningingrootte-bed
Vanaf
Vanaf R2 565
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer is op die grondverdieping van die hooflodge. Dit bied 'n kompakte slaapkamer met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kamer lei na 'n grasperk met 'n lieflike see-uitsig oor Valsbaai. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en verhitte handdoekrelings. Die kamer het ook 'n gaskaggel, lugversorging, privaat ingang en 'n stoep met tuinmeubels. Die kombuis is met 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 42 km-grondpad wat na die lodge lei en is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Alle toegangsregte voorbehou. Maksimum 6 gaste word per selfsorglodge en 2 gaste per B&B-kamer word toegelaat. Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Indien gaste terselfdertyd 2 lodges of 3 kamers as een groep bespreek, word 'n ekstra 10% vir die verblyf gehef.

ID-dokumente word voor aankoms vereis.

Geen foto-sessies, partytjies of funksies mag gehou word sonder vooraf kennisgewing nie.

Respekteer asb. die wild.

Musiek en harde geraas word nie na 21:00 toegelaat nie.

Geen vure mag op enige plek aangesteek word sonder die medewete van die bestuur nie. Weber-braaigeriewe word by die selfsorg-lodges voorsien en by die gastehuis het 3 kamers gasbraaigeriewe. Maak asb. seker dat alle vure ten volle geblus is na die braai.

Rook is binnenshuis verbode. Rook asb. in aangewese rookareas.

Indien die sleutel nie met vertrek terugbesorg word nie, sal 'n boete gehef word.

Albei selfsorg-lodges het 'n privaat warmbad wat slegs vir die gebruik van die gas in die eenheid is. Omdat dit 'n hoogs vlambare area is, word geen vuur, insluitend die houtvuurwarmbad, toegelaat indien die wind bo 25 km/p/h voorspel is nie. Wanneer die windtoestande reg is, monitor asb. die vuur aangesien dit in die berge is en skielike weerveranderinge en vonke groot brande kan veroorsaak.

Let asb. dat 'n fooi vir die hout vir die houtvuurwarmbad gehef word.

Die gastehuis het sonkrag en 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Inklok is gewoonlik tussen 15:00 en 18:00. Let dat gaste nie ná 18:00 sal kan inklok sonder vooraf reëlings nie.

Ontbyt is by die gastehuistariewe ingesluit. Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 in die gastehuis bedien. Indien ontbyt buite hierdie ure benodig word, kontak die verblyf direk om alternatiewe reëlings te tref. Die selfsorggaste kan teen 'n esktra koste vir ontbyt aansluit, 'n tafel voor aankoms te bespreek.

Heerlike tuisgemaakte etes word slegs op versoek bedien. Bespreek asb. vooraf 'n tafel. Die spyskaart sal 'n paar dae voor aankoms gestuur word.

Die gastehuis sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Die selfsorg-lodges het 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag, nie Sondag of openbare vakansiedae nie.

Die swembad is ongeveer 30 m van elke huis af en is nie omhein nie.

Let dat daar 'n 42 km grondpad is wat na die lodge lei wat nie geskik is vir laer voertuie nie.

'n Masseerterapeut kan op versoek masserings in haar behandelingskamer by die lodge gee.

Kinders en babas is welkom in die selfsorglodges, maar word ongelukkig nie in die gastehuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse B&B-kamer met 'n koninggrootte-bed
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer is op die grondverdieping van die hooflodge. Dit bied 'n kompakte slaapkamer met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kamer lei na 'n grasperk met 'n lieflike see-uitsig oor Valsbaai. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, verhitte handdoekrelings en ondervloerse verhitting. Die kamer het ook 'n gaskaggel, privaat ingang en 'n stoep met tuinmeubels. Die kombuis is met 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie kamer het ook privaat braaigeriewe en sonstoele. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar. Elke kamer het lugversorging, dakwaaiers, paneelverwarmers, elektriese komberse en 'n privaat kluis in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 42 km-grondpad wat na die lodge lei en is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Alle toegangsregte voorbehou. Maksimum 6 gaste word per selfsorglodge en 2 gaste per B&B-kamer word toegelaat. Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Indien gaste terselfdertyd 2 lodges of 3 kamers as een groep bespreek, word 'n ekstra 10% vir die verblyf gehef.

ID-dokumente word voor aankoms vereis.

Geen foto-sessies, partytjies of funksies mag gehou word sonder vooraf kennisgewing nie.

Respekteer asb. die wild.

Musiek en harde geraas word nie na 21:00 toegelaat nie.

Geen vure mag op enige plek aangesteek word sonder die medewete van die bestuur nie. Weber-braaigeriewe word by die selfsorg-lodges voorsien en by die gastehuis het 3 kamers gasbraaigeriewe. Maak asb. seker dat alle vure ten volle geblus is na die braai.

Rook is binnenshuis verbode. Rook asb. in aangewese rookareas.

Indien die sleutel nie met vertrek terugbesorg word nie, sal 'n boete gehef word.

Albei selfsorg-lodges het 'n privaat warmbad wat slegs vir die gebruik van die gas in die eenheid is. Omdat dit 'n hoogs vlambare area is, word geen vuur, insluitend die houtvuurwarmbad, toegelaat indien die wind bo 25 km/p/h voorspel is nie. Wanneer die windtoestande reg is, monitor asb. die vuur aangesien dit in die berge is en skielike weerveranderinge en vonke groot brande kan veroorsaak.

Let asb. dat 'n fooi vir die hout vir die houtvuurwarmbad gehef word.

Die gastehuis het sonkrag en 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Inklok is gewoonlik tussen 15:00 en 18:00. Let dat gaste nie ná 18:00 sal kan inklok sonder vooraf reëlings nie.

Ontbyt is by die gastehuistariewe ingesluit. Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 in die gastehuis bedien. Indien ontbyt buite hierdie ure benodig word, kontak die verblyf direk om alternatiewe reëlings te tref. Die selfsorggaste kan teen 'n esktra koste vir ontbyt aansluit, 'n tafel voor aankoms te bespreek.

Heerlike tuisgemaakte etes word slegs op versoek bedien. Bespreek asb. vooraf 'n tafel. Die spyskaart sal 'n paar dae voor aankoms gestuur word.

Die gastehuis sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Die selfsorg-lodges het 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag, nie Sondag of openbare vakansiedae nie.

Die swembad is ongeveer 30 m van elke huis af en is nie omhein nie.

Let dat daar 'n 42 km grondpad is wat na die lodge lei wat nie geskik is vir laer voertuie nie.

'n Masseerterapeut kan op versoek masserings in haar behandelingskamer by die lodge gee.

Kinders en babas is welkom in die selfsorglodges, maar word ongelukkig nie in die gastehuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse B&B-suite
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer is op die eerste verdieping van die hooflodge. Dit bied 'n ruim oopplan-sitarea met 'n kombuisie, aparte slaapkamer en badkamer. Die kamer lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor Valsbaai. Die kamer het 'n supergrootte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en verhitte handdoekrelings. Die kamer het ook 'n privaat gasbraai, privaat ingang, 'n stoep met tuinmeubels en sonstoele en 'n privaat tuin met 'n vuurput. Die suite het ook 'n aparte sitarea met gemakstoele. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi, DStv en Amazon FireStick internet-TV is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 42 km-grondpad wat na die lodge lei en is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Alle toegangsregte voorbehou. Maksimum 6 gaste word per selfsorglodge en 2 gaste per B&B-kamer word toegelaat. Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Indien gaste terselfdertyd 2 lodges of 3 kamers as een groep bespreek, word 'n ekstra 10% vir die verblyf gehef.

ID-dokumente word voor aankoms vereis.

Geen foto-sessies, partytjies of funksies mag gehou word sonder vooraf kennisgewing nie.

Respekteer asb. die wild.

Musiek en harde geraas word nie na 21:00 toegelaat nie.

Geen vure mag op enige plek aangesteek word sonder die medewete van die bestuur nie. Weber-braaigeriewe word by die selfsorg-lodges voorsien en by die gastehuis het 3 kamers gasbraaigeriewe. Maak asb. seker dat alle vure ten volle geblus is na die braai.

Rook is binnenshuis verbode. Rook asb. in aangewese rookareas.

Indien die sleutel nie met vertrek terugbesorg word nie, sal 'n boete gehef word.

Albei selfsorg-lodges het 'n privaat warmbad wat slegs vir die gebruik van die gas in die eenheid is. Omdat dit 'n hoogs vlambare area is, word geen vuur, insluitend die houtvuurwarmbad, toegelaat indien die wind bo 25 km/p/h voorspel is nie. Wanneer die windtoestande reg is, monitor asb. die vuur aangesien dit in die berge is en skielike weerveranderinge en vonke groot brande kan veroorsaak.

Let asb. dat 'n fooi vir die hout vir die houtvuurwarmbad gehef word.

Die gastehuis het sonkrag en 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Inklok is gewoonlik tussen 15:00 en 18:00. Let dat gaste nie ná 18:00 sal kan inklok sonder vooraf reëlings nie.

Ontbyt is by die gastehuistariewe ingesluit. Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 in die gastehuis bedien. Indien ontbyt buite hierdie ure benodig word, kontak die verblyf direk om alternatiewe reëlings te tref. Die selfsorggaste kan teen 'n esktra koste vir ontbyt aansluit, 'n tafel voor aankoms te bespreek.

Heerlike tuisgemaakte etes word slegs op versoek bedien. Bespreek asb. vooraf 'n tafel. Die spyskaart sal 'n paar dae voor aankoms gestuur word.

Die gastehuis sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Die selfsorg-lodges het 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag, nie Sondag of openbare vakansiedae nie.

Die swembad is ongeveer 30 m van elke huis af en is nie omhein nie.

Let dat daar 'n 42 km grondpad is wat na die lodge lei wat nie geskik is vir laer voertuie nie.

'n Masseerterapeut kan op versoek masserings in haar behandelingskamer by die lodge gee.

Kinders en babas is welkom in die selfsorglodges, maar word ongelukkig nie in die gastehuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ezantsi Lodge
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge is 'n pragtige toevlugsoord met slaapplek vir 6 gaste. Dit het pragtige see- en berguitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die lodge het 'n privaat tuin en braaigeriewe met buitemeubels en 'n warmbad. Daar is 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis met 'n toonbank. Die sitarea het 'n gaskaggel. Die kombuis is met 'n oond, gasstoof, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en privaat satelliet-TV is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 42 km-grondpad wat na die lodge lei en is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Alle toegangsregte voorbehou. Maksimum 6 gaste word per selfsorglodge en 2 gaste per B&B-kamer word toegelaat. Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Indien gaste terselfdertyd 2 lodges of 3 kamers as een groep bespreek, word 'n ekstra 10% vir die verblyf gehef.

ID-dokumente word voor aankoms vereis.

Geen foto-sessies, partytjies of funksies mag gehou word sonder vooraf kennisgewing nie.

Respekteer asb. die wild.

Musiek en harde geraas word nie na 21:00 toegelaat nie.

Geen vure mag op enige plek aangesteek word sonder die medewete van die bestuur nie. Weber-braaigeriewe word by die selfsorg-lodges voorsien en by die gastehuis het 3 kamers gasbraaigeriewe. Maak asb. seker dat alle vure ten volle geblus is na die braai.

Rook is binnenshuis verbode. Rook asb. in aangewese rookareas.

Indien die sleutel nie met vertrek terugbesorg word nie, sal 'n boete gehef word.

Albei selfsorg-lodges het 'n privaat warmbad wat slegs vir die gebruik van die gas in die eenheid is. Omdat dit 'n hoogs vlambare area is, word geen vuur, insluitend die houtvuurwarmbad, toegelaat indien die wind bo 25 km/p/h voorspel is nie. Wanneer die windtoestande reg is, monitor asb. die vuur aangesien dit in die berge is en skielike weerveranderinge en vonke groot brande kan veroorsaak.

Let asb. dat 'n fooi vir die hout vir die houtvuurwarmbad gehef word.

Die gastehuis het sonkrag en 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Inklok is gewoonlik tussen 15:00 en 18:00. Let dat gaste nie ná 18:00 sal kan inklok sonder vooraf reëlings nie.

Ontbyt is by die gastehuistariewe ingesluit. Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 in die gastehuis bedien. Indien ontbyt buite hierdie ure benodig word, kontak die verblyf direk om alternatiewe reëlings te tref. Die selfsorggaste kan teen 'n esktra koste vir ontbyt aansluit, 'n tafel voor aankoms te bespreek.

Heerlike tuisgemaakte etes word slegs op versoek bedien. Bespreek asb. vooraf 'n tafel. Die spyskaart sal 'n paar dae voor aankoms gestuur word.

Die gastehuis sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Die selfsorg-lodges het 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag, nie Sondag of openbare vakansiedae nie.

Die swembad is ongeveer 30 m van elke huis af en is nie omhein nie.

Let dat daar 'n 42 km grondpad is wat na die lodge lei wat nie geskik is vir laer voertuie nie.

'n Masseerterapeut kan op versoek masserings in haar behandelingskamer by die lodge gee.

Kinders en babas is welkom in die selfsorglodges, maar word ongelukkig nie in die gastehuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Phezulu Lodge
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge is 'n pragtige toevlugsoord met slaapplek vir 6 gaste. Dit het pragtige see- en berguitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die lodge het 'n privaat tuin en braaigeriewe met buitemeubels en 'n privaat warmbad. Daar is 'n oopplan-sitarea met 'n gaskaggel. Die kombuis is met 'n oond, gasstoof, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en privaat satelliet-TV is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 42 km-grondpad wat na die lodge lei en is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Alle toegangsregte voorbehou. Maksimum 6 gaste word per selfsorglodge en 2 gaste per B&B-kamer word toegelaat. Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Indien gaste terselfdertyd 2 lodges of 3 kamers as een groep bespreek, word 'n ekstra 10% vir die verblyf gehef.

ID-dokumente word voor aankoms vereis.

Geen foto-sessies, partytjies of funksies mag gehou word sonder vooraf kennisgewing nie.

Respekteer asb. die wild.

Musiek en harde geraas word nie na 21:00 toegelaat nie.

Geen vure mag op enige plek aangesteek word sonder die medewete van die bestuur nie. Weber-braaigeriewe word by die selfsorg-lodges voorsien en by die gastehuis het 3 kamers gasbraaigeriewe. Maak asb. seker dat alle vure ten volle geblus is na die braai.

Rook is binnenshuis verbode. Rook asb. in aangewese rookareas.

Indien die sleutel nie met vertrek terugbesorg word nie, sal 'n boete gehef word.

Albei selfsorg-lodges het 'n privaat warmbad wat slegs vir die gebruik van die gas in die eenheid is. Omdat dit 'n hoogs vlambare area is, word geen vuur, insluitend die houtvuurwarmbad, toegelaat indien die wind bo 25 km/p/h voorspel is nie. Wanneer die windtoestande reg is, monitor asb. die vuur aangesien dit in die berge is en skielike weerveranderinge en vonke groot brande kan veroorsaak.

Let asb. dat 'n fooi vir die hout vir die houtvuurwarmbad gehef word.

Die gastehuis het sonkrag en 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Inklok is gewoonlik tussen 15:00 en 18:00. Let dat gaste nie ná 18:00 sal kan inklok sonder vooraf reëlings nie.

Ontbyt is by die gastehuistariewe ingesluit. Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 in die gastehuis bedien. Indien ontbyt buite hierdie ure benodig word, kontak die verblyf direk om alternatiewe reëlings te tref. Die selfsorggaste kan teen 'n esktra koste vir ontbyt aansluit, 'n tafel voor aankoms te bespreek.

Heerlike tuisgemaakte etes word slegs op versoek bedien. Bespreek asb. vooraf 'n tafel. Die spyskaart sal 'n paar dae voor aankoms gestuur word.

Die gastehuis sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Die selfsorg-lodges het 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag, nie Sondag of openbare vakansiedae nie.

Die swembad is ongeveer 30 m van elke huis af en is nie omhein nie.

Let dat daar 'n 42 km grondpad is wat na die lodge lei wat nie geskik is vir laer voertuie nie.

'n Masseerterapeut kan op versoek masserings in haar behandelingskamer by die lodge gee.

Kinders en babas is welkom in die selfsorglodges, maar word ongelukkig nie in die gastehuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 565
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 3, Wedderwill Landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc379c07c7df7743949108a632bfcd618ad6f396274096e2089d1b3978d7c184b6f6347acd05bc837c4e6bf1338a0076a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 565 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm 3 Wedderwill Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.103171708759 18.918440144844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem