Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalie's House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 16, Unie Gewels 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 178 R1 525 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lalie's House is 'n selfsorghuis vir 'n gesin of groep vriende in 'n veilige kompleks in die pragtige dorpie Parys, weg van die stad se gedruis.

Hierdie huis is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gebruik die tweede badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Daar is 'n kluis in elke slaapkamer.

Die ruim kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea is langs die kombuis en het 'n TV met OpenView-kanale en daar is WiFi. Die huis het saam met elektrisiteit ook sonkrag en 'n beskutte stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Die huis het 'n alarm, gewapende reaksie en 'n afstandbeheerde hek.

Parys is 'n lieflike dorpie met talle aktiwiteite soos restauranre, antiekwinkels, warmlugballonne, 'n brouery, kunsvlieghengel, 'n gholfbaan, riviervlotvaart en zipline-toere.

Slaapplek

’n Bespreking by Lalie's House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Lalie's House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 593

Jaar gelys 9

Ligging

  • Uniestraat 16, Unie Gewels 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Lalie's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 178
R2 178 R1 525
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 178
R2 178 R1 525
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 16, Unie Gewels 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451b0990b422fccdfcae86741b7b81baa0c3107fae9af1a4d39cb5916dca4a9ac4cfd819512f77c686a284bdcf1afd06c017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 178 nouVanaf R1 525 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 16 Unie Street Unie Gewels 4 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9148465 27.4467137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem