Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamai Safari

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamai-hek, langs die R40, Balule Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lamai Safari is 'n grasdak-safarilodge op 'n 10 000 hektaar-gebied in die Balule Wildreservaat wat met die Krugerwildtuin skakel. Hierdie area is die tuiste van verskeie Afrika-diere, soos die Groot Vyf, en word ook as 'n paradys deur voëlliefhebbers bestempel.

Al die kamers het lugversorging en veskillende uitsigte oor die omliggende area. Elke kamer het ook 'n muskietnet, linne en privaat badkamers met handdoeke.

Alle maaltye word ingesluit, sowel as plaaslike bier en wyn, koeldrank, water en skemerkelkies vanuit die kroeg. Die maaltye word in die hoofarea bedien waar daar ook WiFi is. Gaste kan in hierdie area ook drankies by die kroeg geniet of 'n aandenking in een van die klein winkeltjies koop. Daar is 'n swembad waarin gaste kan baljaar of hulle kan op die sitplekke met praguitsigte oor die damme ontspan.

Wildritte is in die oggende en middae in Lamai Safari, 'n privaat konsessiegebied van 10 000-hektaar in die Balule Greater Kruger Park beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Deens

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lamai-hek, langs die R40, Balule Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R11 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamai-hek, langs die R40, Balule Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65f6a1c15e236a7e9db6abc8459b2df72a03ff783567fc36914b4378591e14d06d1156b85306cb0cf01acb57481d134fe626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 160 per nag, vir 2 mense Lamai Gate, off the R40 Balule Game Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.06725 30.982139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem