Del Judor Akkommodasie by Lamarique | LekkeSlaap
+32

Lamarique

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Besterstraat, Del Judor 1, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R785 R667 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lamarique is in stil, boomryk buurt, in Emalahleni geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of sakereisigers. Dié huis is naby die N4-hoofweg en dit bied maklike toegang tot die roete vir die reisiger wat tussen Gauteng en die Laeveld of Mosambiek reis.

Die huis het 3 kamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die Prestige slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die Wit Slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte, privaat badkamer, en die Groen Slaapkamer het 'n driekwartbed en toegang tot 'n aparte, privaat badkamer.

Die gemeenskaplike sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n ook 'n kombuis met verhit- en eetgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit en ander etes kan teen ekstra koste gereël word.

Die Prestige en Wit slaapkamers lei na 'n stoep met stoepmeubels, tuin en swembad, waar gaste lekker kan ontspan.

Die huis is ook naby die casino, winkelsentrums, restaurant, banke en ander winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Lamarique
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 12 Besterstraat, Del Judor 1, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Lamarique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R785
Vanaf R667
per nag (vir 2 persone)
was R785
Vanaf R667
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Besterstraat, Del Judor 1, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5OTdhMDVlLWQzN2ItNGMxYi05ZDIzLTVhMTc0ODRhYWI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R785, nou Vanaf R667  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 12 Bester Street Del Judor 1 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.893415 29.234038
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za