Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamberine Vakansieoord

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lamberine Vakansieoord Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 33 resensies vir Lamberine Vakansieoord
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sharon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon B
Saam met vriende

Sal net aanraai om na die deure te kyk. Die slaapkamers en badkamer sluit nie.

Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis die plek aanbeveel, dus groter as wat ek gedink het en baie ruimte. Ek boek binnekort weer 'n besoek. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lambertsbaai is beslis die mooiste hier in ons streek.

Baie heerlik. Uitsig op see is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie Errol! Dit is lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Ons streef na goeie diens! Ons dorpie is regtig baie mooi!

Lamberine Vakansieoord
Tyron S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron S
Saam met vriende

Great stay. Definitely worth visiting.

I had an amazing time at Lamberine Vakansie Oord. The host was friendly. The unit was spacious and clean. Great shower. Location is also perfect as it is right above the local Spar and walking distance to the beach. The only improvement suggestion I would make is WiFi in the units, otherwise I only have good things to say about my stay. Definitely worth visiting. Would highly recommend. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Thank you Tyron for your lovely review! It was a great pleasure to have you as a guest in our units!
We are in the process of installing WiFi.
Please come and visit us again.
Regards
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Joan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig, pragtige uitsig, maak 'n mens se moeë siel weer gesond.

Ons het baie lekker gebly, seker die lekkerste vakansie nog. Vriendelike mense, pragtige natuur, rustigheid, ek kan net aan en aan gaan. Baie dankie vir nog 'n lekke plek om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie Joan vir jou wonderlike resensie! Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang en ons pragtige dorp met sy spierwit strande met julle te deel! Kom kuier gerus weer vir ons.
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Juliana G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana G
Saam met vriende

Aangenaam, veilig, rustig.

Baie lekker ervaring. Het lekker gebly. Kan doen met meer herlaaibare ligte tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie, Juliana Gabriels. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het, veral dat jy veilig gevoel het by ons! Ons sal definitief nog van die gloeilampies kry wat kan help met beurtkrag. Groete, Martinette

Lamberine Vakansieoord
Leonie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Dit sou baie bedagsaam gewees het as daar voorsiening gemaak word vir beligting buite wooneenhede of ten minste in die venue self tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Dankie vir jou resensie Leonie. Wees verseker dat ons aan die probleem werk.

Lamberine Vakansieoord
Marvin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marvin V

Netjies en veilig.

Plek was toegerus met al die nodige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie Marvin!
Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Lukas H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas H
Gesin met klein kinders

Sal dit aanbeveel.

Baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie. Ons is vreeslik bly wanneer ons gaste lekker gekuier het. Sien uit daarna om u weer te ontvang.

Lamberine Vakansieoord
Charlton S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton S
Gesin met tieners

Baie lekker, rustige atmosfeer en goed geleer.

Ek sal definitief enige tyd terug keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie Charlton. Ons is baie bly dat jy jou kuier geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Lamberine Vakansieoord
Jacqueline S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline S

Kuier is altyd lekker, maar dit het gevoel hierdie keer ek was onder 'n vergrootglas.

Ek't niks privaatheid gehad nie. Die toesighouer het gereeld my daggaste dopgehou en ek was beskuldig van mense wat nie betaal het nie wat oorgeslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ons is vreeslik jammer dat dit u ervaring was. Indien ek verskoning kan aanbied, ons het probleme gehad met ongemagtige persone wat toegang tot ons gebou verkry het, daarom is ons baie sensitief vir persone, anders as inwoners en bespreekte gaste wat die perseel betree.
Weet dat dit slegs vir u en ander gaste se veiligheid is, dat ons waak oor persone in die gebou.
Ek hoop regtig dat u sal verstaan.
Groete
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Conroy V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conroy V
Gesin met tieners

Lekker.

Fantasties, rustig, see-uitsig, en naby meeste bykomstighede. Inwoners van die dorpie is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Wonderlik, ons streef daarna om waarde vir geld aan ons gaste te bied.
Groete
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Paddy C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paddy C

We really appreciated the convenient flat and the owner and housekeeper were very efficient and helpful.

Lamberine was a great place from which to launch our 5-day stay in Lambert's Bay. The unit was clean and comfortable and we really appreciated the views of the harbour and beach area. Lovely shower. Also great having the Spar right there and restaurants so close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

It was a joy to receive you at Lamberine!
We are very glad that you enjoyed your stay.
Regards,
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Amanda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam maar baie tekortkomings en nie na gekyk voor ons aankoms.

Glo nie woonstel was gereed vir verhuring. Stoof vuil, geen bedlampies, geen handdoekreling, geen plugs naby spieëls. Alhoewel sekuriteit gewaarborg word sluit mense nie hekke. Permanente inwoners maak dat dit nie vakansiewoonstelle is nie. Rokers oorweldigend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie P
Saam met vriende

Baie lekker.

Die woonstel was baie netjies. Het net nie van dorp gehou nie, maar lekker sentraal om res van die Weskus te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste B
Gesin met tieners

Uitdagend.

Verblyf is 'n algemene probleem, baie geraas veral in die aand en oggendure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Môre
Aan die geraas kan ons ongelukkig niks doen nie, dit is persone wat in die strate loop.
Ek merk op dat u nie veilig gevoel het by ons nie, kan u vir ons raad gee.
Die netheid van ons woonstelle is ons trots, dus is ons baie teleurgesteld dat u dit so ervaar het. Ons sal harder werk hieraan.
U terugvoering met voorstelle sal waardeer word.
Baie dankie
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Janestia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janestia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en die uitsig was baie mooi.

Die woonstel was netjies en toegerus. Ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering! Dit is ons strewe om 5 sterre van ons gaste te ontvang, dankie.
Ons sien uit daarna om u weer as gaste te ontvang.
Groete
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Eleanor W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eleanor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was te kort en die weer was triestig.

Sou nice wees as daar bedlampies in die slaapkamer was, asook 'n kers of twee vir beurtkrag. Die kombuis het so 'n paar klein indringertjies gehad wat gereeld uitgewis moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die woonstel het als wat jy nodig het om lekker te bly. Goeie ligging en baie mooi see uitsig. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ons is regtig baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het.
Ons seeuitsig is so mooi, daarom probeer ons ons bes om die res ook aangenaam te maak.
Groete
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Doreen S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig in dorp.

Het dit baie geniet. Ruim woonstelle met ongelooflike uitsig. Ek sal defnitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ons is baie bly as jy jou verblyf geniet het! Dit is ons strewe dat gaste hulle verblyf moet geniet.
Kom kuier gerus weer.
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir langertermyn vakansie tipe verblyf.

Gerieflik, ruim en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Dit is wonderlik om te hoor wanneer ons gaste hulle verblyf geniet het!
Kom kuier gerus weer.
Groete
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Jay-jay C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-jay C
Saam met vriende

Great

Would book over and over again, great place

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

We are very glad that you have enjoyed your stay at Lamberine.
We can assure you that your enjoyment is our greatest pleasure. Be sure to visit us again.
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Chris S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Ongelukkig stink die slaapkamer/ beddegoed na sigaretrook wat my bors aantas (die vuil asbakkie staan in die kombuiskas).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ek is baie jammer dat u hierdie nare ondervinding gehad het. Daar is geen verskonings wat ek kan aanbied nie. Ek is net jammer dat u ons nie dadelik gekontak het nie, dan kon ons die probleem reggestel het.
Wees verseker dat ons aandag aan hierdie ernstige saak gee.
Lamberine sal u graag weer wil ontvang vir 'n gratis naweek verblyf sodat ons u omverskoning kan vra.
Groete
Martinette

Lamberine Vakansieoord
Erwin P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, uiters skoon en netjies en alles was beskikbaar.

Baie lekker maar 'n entjie vanaf die see en middedorp-bedrywighede, maar ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ons is baie bly dat u u verblyf geniet het! Ons dorpie is so mooi en rustig, so kom gerus weer kuier ons ontvang julle graag!

Lamberine Vakansieoord
Mary Anne N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary Anne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see-uitsig is 'n bonus.

Ek het onder die eienaar se aandag gebring dat 'n paar goed nie skoon was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette Louise P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette Louise P
Saam met vriende

Lekker geslaap en kombuis is goed toegerus.

Nr. 1 het 'n lekker ruim leefarea met mooi uitsig oor die baai en voëleiland. Gerieflik geleë met Spar om die hoek en 'n mooi Bean Tree Restaurant net onder vir lekker maaltye. Die trappe is bietjie steil as jy baie bagasie het. Braai-area reg voor die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het!
Jammer oor trappe, ongelukkig kan ons dit nie verander nie, sal aan direkteure noem.

Lamberine Vakansieoord
Lisa M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was aangenaam en die plek is perfek geleë met 'n mooi see-uitsig.

Area is ook baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esme D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard.

Eetgerei vuil ongerieflik. Ligging glad nie lekker nie. Foto's op website stem nie ooreen met hoe dit werklik lyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie V
Gesin met tieners

We had wonderful time.

Great location. Friendly and helpful host. We would definitely visit again. We truly loved our stay at Lamberine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

I am very glad that you have enjoyed your stay with us!

Lamberine Vakansieoord
Pyron I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pyron I
Gesin met klein kinders

Nice and quiet with stunning sea views.

Place was neat and tidy. Friendly host. Will definitely recommend this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

We are very glad to hear that you have enjoyed your stay.

Lamberine Vakansieoord
Roger V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger V
Gesin met klein kinders

Great!

Had a great stay. I will do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ons is baie bly dat u, u verblyf geniet het.

Lamberine Vakansieoord
Denise O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O
Saam met vriende

Die ontvangs van ons was baie vriendelik en ons het dit baie geniet, sal beslis weer gebruik maak van julle.

Ek sal beslis hulle dienste voorstel aan ander wat ook 'n lekker vakansie nodig het of as daar vriende is wat wil kuier sal ek julle aanbeveel. Ek is ook baie dankbaar vir die kantoortannie se vriendelike ontvangs van ons en dat sy my deur die plek gevat het en gevra het of ek tevrede is. Ons het ons naweek baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Ek is werklik bly dat u die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!

Lamberine Vakansieoord
Eddyen P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddyen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, soos wat ek dit wou hê.

Jy kan rustig op die balkon sit en ontspan, braai en jouself geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lamberine Vakansieoord se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike resensie! Ons wil graag hê dat ons gaste hulle verblyf moet geniet!

Groete

Martinette

Lamberine Vakansieoord
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4b42193960d73232307c1ade26fb5d48a47bc8553979ce218e8cc11477bdeda67481259797235462a03bf1f036bd59a2825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 63 Church Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.092075802999 18.306588104422
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem