Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambert's Bay Beachfront

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Lambert's Bay Beachfront
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anna M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon, netjiese kamers. Heerlike ontbyt. Pragtige uitsig oor see.

Baie lekker gebly! Kamers is baie ruim en netjies. Kamers word elke dag skoongemaak. Kamers het 'n pragtige see-uitsig. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt is heerlik. My enigste bekommernis was dat voertuig in die straat moes bly en nie binne die motorhuis nie, maar ek was verseker dat die misdaad in Lambertsbaai nie 'n probleem is nie. Ek sal beslis weer by die akkommodasie bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would book again.

Met all our expectations. Breakfast was first class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlinda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis op die strand.

Pragtige kamer met 'n mooi see-uitsig. Die hele gastehuis is elegant en met uitstekende smaak gemeubileer. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Enkelreisiger

Baie baie netjies en luuks!

Baie rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou hê.

Dit was uitstekend, ontvangs, netheid, vriendelikheid en die akkommodasie vyfster met die ontbyt wat die kersie op die koek was. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker ek gaan weer gaan.

Sal ook definitief weer by Lambert's Bay Beachfront bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esre P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wonderlikste gastehuis in Lambertsbaai!

Die personeel is so gasvry, hulpvaardig en vriendelik. Die beste uitsig oor die see met 'n privaat strand. Silwerskoon huis, voel soos jou eie. Sal dit verseker weer besoek en aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, clean, and professional - serene beachside getaway.

We were looking for a last-minute 4-day escape and were so lucky to have found this beautiful beachside guesthouse. From the moment we arrived, we were struck by the serene and peaceful surroundings. The staff was friendly and welcoming, and the atmosphere was clean and professional. The bed was incredibly comfortable and the solar power added a stress-free layer to the experience. One of the highlights of our stay was the beautiful setting. Waking up to the sound of crashing waves and falling asleep to the gentle lull of the ocean was an experience we won't soon forget. And the view of the beach from the breakfast area was simply stunning. Speaking of breakfast, the food was delicious and expertly prepared. But what really set this accommodation apart was the amazing hostess. She was helpful in booking us for great local restaurants and activities, and her recommendations did not disappoint. We especially enjoyed the unique lunch experience at Muisbosskerm. We truly felt like we were getting the inside scoop on the best that the area had to offer. Overall, we couldn't have been more pleased with our stay. The combination of beautiful surroundings, delicious food, and a helpful hostess made this beachside getaway a great experience. We highly recommend this guesthouse.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als van die beste- uitsig, kamer, diens en ontbyt.

Fantastiese ligging, uitsig, kamer, bed, stort, ontbyt en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lambert's Bay Beachfront se terugvoer

Baie dankie Erika. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Lambert's Bay Beachfront
Zelda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice view, very clean and very friendly caretaker.

Very close to the beach, quiet environment, you can relax and enjoy the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanie D
Gesin met klein kinders

Netjiese en skoon verblyf, baie mooi uitsig!

Netjiese en skoon verblyf, baie mooi uitsig! Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lambert's Bay Beachfront se terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf by ons en baie dankie dat jul so gawe resensie gedoen het en vir die 5 sterre. Ons as nuwe besigheid waardeer dit baie. Groete!
Lamberts Bay Beachfront span

Lambert's Bay Beachfront
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die omgewing baie geniet en lekker gebly.

Die bestuurder, Ruby, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en baie moeite gedoen om ons na 'n ander eenheid te skuif toe ons langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 990
R1 990 R1 327
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 990
R1 990 R1 327
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 990
R1 990 R1 327
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 109, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2711eb57ec859b90867d2389be7589b9e001f7e541d100294816e5db44b600b49a2026350488223ef5f21444ad3034e794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 327 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 109 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1020611 18.3043446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem