Lamberts on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lamberts on the Bay is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai.

Die woonstel is op die eiendom van die eienaar, maar het 'n privaat ingang. Die woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio met stoepmeubels en braaigeriewe buite. Die stoep het 'n uitsig oor 'n grasperk, die aanliggende strandveld en see. Gaste het hul eie privaat parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Lamberts on the Bay sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lamberts On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za