LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lamon Guesthouse | LekkeSlaap
+100

Lamon Guesthouse

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Lamon Guesthouse is in Kroonstand in die Panorama-voorstad en bied verblyf aan verskillende tipes gaste - of dit nou vakansie- of sakereisigers is. Hierdie gastehuis bied ’n rustige omgewing.

Die gastehuis beskik oor 8 kamers en bied verblyf aan tot 20 gaste. Al die kamers het gerieflike beddens, ’n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n platskerm-TV en DStv en die kamers het ook elk 'n privaat stoep en ingang. Daar is nie 'n strykyster in die kamers nie, slegs 'n stoomyster indien dit vooraf bevestig word.

Daar is ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die pereel. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, tennis en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Lamon Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Gaste dink Lamon Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd3b3595d2a0bb6771f6c5496a1325375a766e9598ad30da90cc904f009b9a654ce786bda685417555d7ae5c5879f654e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 14 Du Randt Street Panorama 9502 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.673889 27.249951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!