Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lancewood TiPi Lodge

Magic TiPi
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Magic TiPi Camp het slaapplek vir 5 en beskik oor ‘n dubbelbed, 3 enkelbeddens en ‘n tafel met stoele. Die perseel bied ‘n stort- en wasbak-eenheid wat oop is aan die bokant. ‘n Entjie verder is ‘n volledige badkamer. Elke TiPi het ‘n aangewese badkamer wat nie met ander gaste gedeel word nie. Die perseel bied ‘n privaat kombuis met die nodige selfsorgtoerusting. Daar is ‘n sonverhitte 12 volt-verkoeler en ‘n koelkas met ‘n sak ys. Daar is ook ‘n braai-area met ‘n rooster en tange. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. eie bad- en swemhanddoeke saam. LED-ligte wat met sonkrag werk is in die Tipi, kombuis, stort- en toiletarea beskikbaar. Daar is ook ‘n vuurmaakplekkie vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Wat gaste moet bring:
Kos, drankies en persoonlike benodighede
Ys (daar is 2 ysbakkies in die yskas)
Flits of koplamp
Handdoeke vir swembad
Sonskerm en hoede
Insekafweermiddel

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paws TiPi
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Paws TiPi het ‘n dubbelbed, dubbelslaapbank, enkelbed en ‘n tafel met stoele. Die perseel bied ‘n stort- en wasbak-eenheid wat oop is aan die bokant. ‘n Entjie verder is ‘n volledige badkamer. Elke TiPi het ‘n aangewese badkamer wat nie met ander gaste gedeel word nie. Die perseel bied ‘n privaat kombuis met die nodige selfsorgtoerusting. Daar is ‘n sonverhitte 12 volt-verkoeler en ‘n koelkas met ‘n sak ys. Daar is ook ‘n braai-area met ‘n rooster en tange. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. eie bad- en swemhanddoeke saam. LED-ligte wat met sonkrag werk is in die Tipi, kombuis, stort- en toiletarea beskikbaar. Daar is ook ‘n vuurmaakplekkie vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Wat gaste moet bring:
Kos, drankies en persoonlike benodighede
Ys (daar is 2 ysbakkies in die yskas)
Flits of koplamp
Handdoeke vir swembad
Sonskerm en hoede
Insekafweermiddel

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Noy Noy TiPi
Vanaf
Vanaf R1 480
per eenheid
Beskrywing

Noy Noy TiPi is romanties en het ‘n dubbelbed, rusbank en ‘n tafel met stoele. Daar is ook 'n skadu-dek met 'n hangmat. Die perseel bied ‘n stort- en wasbak-eenheid wat oop is aan die bokant. ‘n Entjie verder is ‘n volledige badkamer. Elke TiPi het ‘n aangewese badkamer wat nie met ander gaste gedeel word nie. Die perseel bied ‘n privaat kombuis met die nodige selfsorgtoerusting. Daar is ‘n sonverhitte 12 volt-verkoeler en ‘n koelkas met ‘n sak ys. Daar is ook ‘n braai-area met ‘n rooster en tange. Beddegoed word voorsien, maar bring asb. eie bad- en swemhanddoeke saam. LED-ligte wat met sonkrag werk is in die Tipi, kombuis, stort- en toiletarea beskikbaar. Daar is ook ‘n vuurmaakplekkie vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Wat gaste moet bring:
Kos, drankies en persoonlike benodighede
Ys (daar is 2 ysbakkies in die yskas)
Flits of koplamp
Handdoeke vir swembad
Sonskerm en hoede
Insekafweermiddel

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest Farm, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjmYS9GcmhAbH57DqT34X3QpfCQHCNZf8xcEmcto8VqX8qClYxs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.775959606118 19.981962221742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem