Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landa Units

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Landa Units is in Struisbaai en bied selfsorgverblyf in die kusdorpie.

Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers; 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea teen 'n ekstra koste beskikbaar. Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea teen 'n ekstra koste beskikbaar. Eenheid 3 is 'n ruim oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Eenheid 4 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Elke eenheid het 'n kombuisie met noodsaaklike geriewe, 'n eetarea en 'n sitkamer.

Gaste kan die TV met OpenView en gratis WiFi geniet. Die eenhede bied ook buitebraaigeriewe vir braai-entoesiaste.

Struisbaai bied doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry, voetslaanroetes, walviskyk en pylstertkyk in die hawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Landa Units
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Ligging

  • Landastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Landa Units het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cebb7226b5c19e3fcb3c34ee93116efd8ae9106cd1ea5c4d91d3e9eed4b262750049a2dacbe7c56a6a9089dcd2ca2a49209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Landa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810754876171 20.041921820068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem