Lands End Ballito Unit 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lands End Ballito Unit 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die perseel is net 5 minute se stap van die strand af.

Hierdie grondvloereenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n stoof met 'n oond, 'n ketel, 'n broodrooster en ander toebehore. Daar is 'n leefarea langsaan met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en die sitkamer lei na die onderdakstoep met 'n buitetafel.

Daar is ook 'n pragtige gemeenskaplike swembad in die kompleks en veilige parkeerplek vir voertuie. Die perseel is ook naby gewilde restaurante soos Hops, Mozambik en die Ballito Junction Regional Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by Lands End Ballito Unit 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lands End Ballito Unit 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za