by Landy Lane Cottage | LekkeSlaap
+9

Landy Lane Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Landy Lane Cottage is 'n knus selfsorgkothuis wat net langs die R103, naby Lidgetton in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë is. Die kothuis is ideaal vir oornagverblyf of as 'n basis om die Midlands Meander te verken.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, eetgerei en breekware. Die sitarea bied gemaklike sitplek. Die kothuis het 'n buite-area met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Landy Lane Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Landy Lane Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Landy Lane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bb5be95223f829a439db63cf3be1e16440dac1a4b21de25f76c0766024314e3e3c2ab38c1368d39dceb5a4492e6730e79e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 District Road 2346 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.425883407527 30.089907396464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem