Landy Lane Cottages
Beskrywing
Die Tower-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n stoep. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die kombuis is met 'n yskassie, gasoond en stoof, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n buite-area met 'n braai. Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie aangesien dit 'n gasgeiser en gastoebehore het. Neem asb. kennis dat daar 'n steil stel trappe is en dat die kothuis nie geskik is vir gaste wta sukkel om trappe te klim nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kwikstert-kamer bestaan uit 'n klein slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Hierdie kamer beskik oor 'n buitekombuisarea met 'n wasbak en 'n tweeplaatgasstoof. Daar is ook 'n stoep met buitesitplek en 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n oopplankombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskassie, gasoond en stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en buite is daar braaigeriewe. Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk so word nie deur beurtkrag geaffekteer nie. Dit werk met 'n gasgeiser en gastoebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kothuis is van die hoofnetwerk af en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Dit beskik oor gasgeisers en gas-toebehore.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District Road 2346, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang