Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langbaai Beach Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Langbaai Beach Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dave H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dave H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and pet friendly.

We enjoyed our stay and will return for another stay. The cottage was spotlessly clean and well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Dit was ons tweede keer hier, weereens baie lekker. Baie skoon, die gasvrou gaan uit haar pad vir jou gerief. Aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en gerieflik.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die kaggel was 'n groot plus vir die reënerige wintersdae. Die cottage is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P

Fabulous Stay.

Loved the outdoor area of this home and all the amenities that you need including a dishwasher and washing machine, which we did not need to use, but great if it was required. Conveniently situated to centre of town and the beach. Great that we were allowed to bring our puppy along too.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Enkelreisiger

Accommodation fit for a king (with pets).

Langbaai Beach Cottage is not only beautiful, it's situated really close to the beautiful beaches and while braaiing it felt like the waves were crashing down just behind me. Leatitia, the hostess, was really helpful with recommendations for pet-friendly restaurants for my dogs and they loved it also. Whether you want to walk your dog at Grotto's doggy heaven or go whale watching or enjoy the sites of town, everything is close by. The best part is coming back to Langbaai to relax and unwind. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel D
Saam met vriende

Heerlike verblyf, stapafstand van die see af.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en die huis is baie stylvol gedoen en goed toegerus. Die kaggel was heerlik vir die herfs weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norbert G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location.

We had everything that we needed for a comfortable stay. We especially enjoyed the nearby Cliff Path and the beaches. Leatitia was an attentive host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langbaai Beach Cottage se terugvoer

Hi Norbert
Thank you for your kind words and for being such great guests. It was a pleasure having you. You most welcome anytime
Regards
Leatitia

Langbaai Beach Cottage
Johanette J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier. Mooiste strande en lekkerste restaurante in die omgewing.

Die huis het alles wat jy nodig het. Die omgewing is stil en veilig en dis stapafstand van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langbaai Beach Cottage se terugvoer

Baie dankie Johanette vir jou mooi woorde en positiewe resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te ontvang en te hê.
Groete
Leatitia

Langbaai Beach Cottage
Debbie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie L

Comfortable, well appointed quaint cottage with superbly private braai/deck setting.

Laetitia is a welcoming and helpful host. The cottage was well equipped, the beds were comfortable, the unique shower/bathroom on the deck added to our "beach house" experience. The deck with the braai and private garden was the hub of the home is a winner! We walked to the beaches, and to Lizettes restaurant for sundowners and a bite to eat, the cottage is beautifully situated. Thanks Laetitia for being so accommodating for us to pitch our small tent in the now fenced off back garden, it worked like a charm. Our 2 Labradors also enjoyed the cool of the back garden and stoep. A top holiday! We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wonderlik.

Die plek is baie goed toegerus en baie na aan die see. Ek beveel die plek vir enige persoon aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

'n Oulike huisie met al die moderne geriewe. Daar is geen DStv nie, maar alles anders is daar en die gasvrou is baie behulpsaam. Ons het die kuier baie geniet saam met ons honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie goed toegerus.

Baie goeie ligging, netjies en veilig. Hoewel die akkommodasie heeltemal ooreenstem met besonderhede soos verskaf op die LekkeSlaap-webblad is daar meer as een eiendom op dieselfde erf wat privaatheid effens bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie in unieke huisie.

Ons het die lekker huis geniet met baie goeie ligging. Die huisie bied nuwe en outydse gevoel. Nuwe kombuis en eetkamer met houtvloer, sitkamer en kamers. Die unieke deel was dat die badkamer met stort buite op die stoep is. Daar is ook 'n toilet binne die huis. Ons het stormweer gehad so die kagel was welkom. Ons kon net nie die buitebraai-area geniet nie weens die weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad.

Langbaai Beach Cottage het 'n pragtige ligging en is goed toegerus. Veilig en ten volle omhein vir ons hond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langbaai Beach Cottage se terugvoer

Thank you for your positive review and kind words. Much appreciated.
It was an absolute pleasure hosting for you.

Langbaai Beach Cottage
Liezl K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay in Hermanus!

Amazing pet-friendly accommodation - our labrador loved it! The cottage is equipped with everything you need. The indoor fireplace was perfect for the few cold nights we had and we were welcomed by Leatitia's friendly hospitality. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D
Gesin met tieners

Goed geleë en cosy.

Ons het heerlik gekuier. Alles is daar wat jy sou nodig kry. Die foto's is bietjie misleidend ten opsigte van die tuin. Die deel waarop ons gebly het is nie regtig pet-friendly nie aangesien jou troeteldier eintlik maar net agter op 'n baie klein stukkie erf kan wees. WiFi het glad nie gewerk nie, maar ons het dit gelukkig nie nodig gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadi C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Hermanus

Langbaai Beach Cottage is in ’n pragtige deel van Hermanus en is goed toegerus. Veilig en ten volle omhein vir ons 2 groot honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venetia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location for walking with dogs and access to the cliff path.

Very central, house has everything you need, the shower a little problematic and difficult to regulate the temperature. Dogs not allowed at the back of the house which is difficult when you are eating on the "stoep", the pets don't understand. We had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay, loved the patio and all the comforts.

Nicely situated and close to cliff paths and beaches, lovely location. Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd O
Saam met vriende

Fantastic, cozy cottage for weekend away.

This cottage had all the amenities we needed for a cozy chilly weekend away in Hermanus, the dog friendliness, the great hostess, the fire-place, the braai, all the personal touches, stylish rooms and board games made it a perfect stay, thanks Leatitia!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great holiday.

A very quick walk to the coastal path and Langbaai Beach. Beautiful view of the mountain from the deck.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met vriende

Fantasties.

Die cottage se ligging was ideaal. Omgewing is rustig en het 'n lieflike uitsig. Cottage was baie netjies, toegerus met alles wat jy nodig het. Dankie Leatitia vir jou gasvryheid. Ons het jou huis terdeë geniet. Sal weer in toekoms jou oulike cottage besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 59, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWKt02JnxFEhR7LtJVKgN3yHktLdB34l0ujZZyC66KIuTrkHzJ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 59 9th street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.407049587044 19.275926931692