Voëlklip Holiday Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Moderne kothuis met wonderlike berguitsigte, net 5 minute se stap vanaf Langbaai, Voëlklip.

Dié kothuis is onlangs opgeknap met 'n moderne, volledig toegeruste kombuis met 'n keramiek-stoofplaat en 2 baie ruim slaapkamers. Daar is 'n ekstra lang koningingrootte-bed in elk van die kamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. 'n Aparte enkelbed is beskikbaar as 2 gaste nie die dubbelbed wil deel nie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n hoë stoeltjie vir 'n baba beskikbaar. Al die kamers het verwarmers vir die wintermaande.

Die kothuis het plafonwaaiers, 'n stort/bad en 'n groot onderdak-vermaakarea buite. Alle leefareas het gelamineerde vloere en die slaapkamers het matte. Daar is 'n veilige tuin met 'n afstandbeheerde hek en die kothuis word beveilig deur 'n alarmstelsel. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe.

Voëlklip Holiday Cottage is stapafstand van 'n restaurant, vulstasie en 'n supermarkie af. Die ligging is uitstekend vir besoekers wat Hermanus en die omliggende area wil geniet en verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Voëlklip Holiday Cottage sluit in:

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Voëlklip Holiday Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 590 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]