Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langberg Guest Farm

Gastehuis
Kraal 1
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid bied verblyf aan 4 gaste. Dit het lugversorging en ’n ekstra lang koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en toilet en linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na ’n privaat stoep met ’n ingeboude braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes en ontbyt is op vooraf versoek beskikbaar.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word en teen ’n ekstra koste.
Honde met aan ’n halsband wees wanneer hulle buite is.
Troeteldiere mag nie alleen in die verblyf gelos word nie.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kraal 2

  • Toiletware

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74213242427d62e891e447de85fcacd2a247075cac5052d8418cf202bd4ec6b5284083e644d9b6ebd656ceb684c382b29130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the N12 Langberg Farm 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.911286652077 24.638885435582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem