Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Beach Towers

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Gwennifer Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Langebaan Beach Towers
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
La-réine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
La-réine H
Saam met vriende

Rustig maar tog avontuurlustig.

Ons het baie lekker gebly al was dit net 'n aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle weer met die volgende Girls only wegbreek.

Groete
Marelie

Langebaan Beach Towers
Joubert G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert G

Spontaan, rustig, goeie ervaring!

Baie lekker gebly. Mooi see uitsig. Baie goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverly P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly P
Gesin met tieners

Fantasies.

Beach Towers is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beach stay, hotel room, neat and comfortable.

Lovely stay although a little "out of the town" of Langebaan. It was good as a short stay hotel room space but not big enough for anything more. It was very hot and an aircon would have been welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Best location. Breakfast amazing. Lovely room with perfect view. Perfect getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Good morning Johan.
Thank you very much for the kind words, I am delighted knowing that you enjoyed your stay with us.
You will always be Welcome here at Beach Towers!

Hope to see you back soon.
Kind regards, Marelie

Langebaan Beach Towers
Philip N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N

Baie mooi en skoon plek.

Was baie gemoedkomend en het selfs ons ontbyt vroeër vir ons gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lecretia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecretia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views.

We love the peace and quiet! Beautiful views and the sound of the lagoon. You are totally not aware it's loadshedding, because you still have wifi, TV and all lights on! Shops and restaurants are close. We loved it and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek sonder enige probleme.

Alles het net gewerk, van die reelings, tot die WiFi gedurende loadshedding. Ontbyt was uitstekend, ek sal enige tyd die plek aanbeveel vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Su-anie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-anie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel met branders en diep see-uitsig.

Langebaan Beach Tower Delux kamer is beautiful. Die uitsig is onvergeetlik. Jy kan in die bed lê en kyk hoe speel 'n rob in die branders. Ek kan hierdie gastehuis aanbeveel en sal dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybel S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S
Gesin met tieners

Fabulous!

Het 'n balkon gemis, maar ons het heerlik gebly. Pragtige view. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Goeiedag Sybel
Baie dankie vir u terugvoer op verblyf by Beach Towers Langebaan.
Hopenlik volgende keer as jul kom dan kyk ons na kamer met see uitsig balkon.
Groete
Beach Towers Langebaan

Langebaan Beach Towers
Peet O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Langebaan Beach Towers en die uitsig is asemrowend.

Moet net sê Marelie is 'n uitstekende persoon. Sy is 'n aanwins vir Langebaan Beach Towers. Ons is met vriendelikheid ontvang en die plek is baie netjies en ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Was baie netjies en skoon. Loopafstand na strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Goeiedag Hannetjie,

Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om jul gou weer terug te sien.

Vriendelike groete

Langebaan Beach Towers
Lizette D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette D
Saam met vriende

Great location.

I made a booking for a group of 7 people and when we arrived there we were split between 2 houses which was not what we booked. The agent eventually sorted something out but was not a good start to the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Good Day dear Mr Tony
Im so sorry for any inconvenience caused by rooms allocated to you, we tried our upmost best to accomodate to your needs with rooms we had available.
Kind regards
Beach Towers
Langebaan

Langebaan Beach Towers
Thys M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier. Mooi uitsig.

'n Lugversorger sal baie help om die eenheid te verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster verblyf op die mooiste plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons tweede keer by die plek, en soos altyd maak die ligging die grootste verskil.

Ons enigste klagte was dat daar nie vooraf vir ons gesê was van beaurtkrag nie. Dit sal fantasties wees as die plek wanneer hulle weet daar gaan beurtkrag wees, warm water in vlesse sit vir oggendkoffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see uitsig is wonderlik!

Waar begin 'n mens. Alles was wonderlik in ons plekkie. Ek het die dag voor ons arriveer verjaar en toe ons arriveer wass ek bederf! Van lekker koek, 'n kaartjie ens. Als was net pragtig en spesiaal! Die personeel was puik en behulpsaam. Die ontbyt uit die boonste rakke. Die beste ommelet! Die see-uitsig ongelooflik mooi vanaf ons balkon! Dit het eerder vir my gevoel of ek op 'n boot is! Ronette die bestuurder het op enige gebied ons gehelp. Regtig Ronette jy's 'n juweel in jou werk. Selfs gehelp om 'n daghospitaal te kry. Die gasteplek is so lekker sentraal vir stap, eet of winkels toe gaan. Dankie vir alles, julle is 'n span duisend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Forever memories in the perfect location

From the moment we arrived, each staff member and guest treated us so warm and friendly. The room was perfect and the view from our balcony was everything I could have wished for, waking up to the sound of the waves crashing and a hearty breakfast to follow - it was truly a magical getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great venue and well situated

Small room with limited storage space, but perfect for a short stay. Great views with the sounds of the waves crashing all day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marion F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome time.

The place was safe and close to amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eska B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eska B
Gesin met tieners

Pragtige see-uitsig vir hoofslaapkamer.

Geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Geagte Liana

Baie dagie vir die fantastiese terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike Groete

Langebaan Beach Towers
Ron C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ron C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Difficult to find with given directions, the situation is good overlooking the sea.

Very disappointed in the room we had, we knew it did not have a view so that was OK, but there was no door between the bedroom and bathroom, no bathmat provided, two large and one small towels, the TV remote stopped working Sunday when we were planning to watch the tennis final, one bedside lamp only, no space either side of bed and miniscule bedside ledges, no floor mats at all,and the front door key did not open the front door. I must say the lady in charge was as helpful as she could be, but we felt we should not have had to complain in the first place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd en die diens was puik!

Die gastehuis is pragtig en netjies! See-uitsig is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya U - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was pragtig, maar die kamer is verskriklik beknop.

Dit was 'n self check in, ons het slegs die sjef in die oggend gesien en geen ander personeel nie. Die ligging is uitstekend en die ontbyt was heerlik, maar ek dink 'n bietjie meer interaksie met personeel daar sou dit fantasties gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, and laid back.

Quite refreshing and pleasant stay, right on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surayda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surayda B
Saam met vriende

Pragtige plek met 'n uitsonderlike uitsig.

Ons het dit verskriklik geniet, die staf was baie vriendelik en die restaurante is loopafstand. Die sonsondergang is iets om self te beleef, dis pragtig. Ek sal definitief dit vir iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie amazing! Ek sal weer en weer kom kuier.

Die uitsig, die diens en die ervaring was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bestuur is uiters swak.

Die webtuiste-bookings het nie op hul sisteem reflekteer. Bestuur was nie oorywerig om die probleem uit te sorteer. Het aanvanklik net gesê dis nie hul probleem nie en die webtuiste moet ons maar help om dit uit te sorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is goed. Mense ongeskik.

Hul was nie bewus van ons koms nie alhoewel die webtuiste sê hulle het bewyse van e-pos wat gestuur is. Chef het ons ontvang en mooi tussen die lyne laat verstaan hy hoop ons eet nie ontbyt daar nie anders moet hy spesiaal in kom vir ons. Die dame kom toe die volgende oggend vroeg ons opklop ons nog in die bed en laat ons verstaan sy is nie bewus van ons bespreking nie en ons sal moet skuif. Sy kon dit baie beter hanteer het, die kamer waarna toe ons geskuif het was heelwat kleiner, maar dis nie die probleem nie ons is oortuig daar is vlooie of weeluise in die kamer ons is voos gebyt die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Baie dankie, Yolande vir jou resensie. Grootliks vra ons onverskoning vir die feit dat ons nie u bespreking opgetel het vanaf die epos nie. Met die krag onderbrekings bleik dit dat sekere besprekings nie reflekteer op ons universele besprekings program nie. Die personeel lid is streng aangespreek wie se verantwoordelikheid dit was om besprekings te verifieer, asook vir die feit dat sy jul vroeg wakker gemaak het. Weens die misverstand het hul u ongelukkig in 'n Deluxe kamer gesit die eerste nag wat reeds bespreek was vir die volgende aand. Ons chef is ongelukkig nie Afrikaans magtig en ons vra onverskoning vir die misverstand, hy was daar om vir ander gaste ontbyt te maak. Weereens jammer vir die ongerief.

Langebaan Beach Towers
Ferdi D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi D
Enkelreisiger

Vrek warm, maar heel aangenaam

Daar is nie lugversorging nie, wat ongerieflik is in die hitte. Behalwe vir dit was alles gaaf. Geen foto sal die sonsondergang kan beskryf nie. Die gasvrou was baie gaaf en het al die pad van die dorp af in gery om via my top te sluit. Sy het ook ’n vroeë ontbyt bedoen en die prys was baie billik. Wees voorbereid dat die eetplekke baie vroeg toemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Goeie dag Ferdi,

Ons is so bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet.
Baie dankie vir jou wonderlike reveiw en ons hoop om jou sommer weer binnekort te sien.

Lekker dag verder

Langebaan Beach Towers
Stephanie O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op die stoep gesit en die skoonheid van die see aanskou.

Dis sentraal geleë en loo afstand van restaurante af. Die uitsig is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Was so nice.

The location was perfect, views lovely and the hosts were excellent. They even allowed us to have our little private function in their lounge area which they didn't have to do. My mom's 60th. Was so nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Beach Towers se terugvoer

Dear Lizelle,

Thank you so much for your heart warming review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay.
We hope to see you again soon.

Sunny Regards
Langebaan Beach Towers

Langebaan Beach Towers
Levine A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Na 'n besige week, is dit die beste plek om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ancha B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi!

Uitstekende ligging, stapafstand vanaf eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was Hemel op Aarde

Dit was die beste uitsig nog ooit en die verblyf kon nie beter NIE sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Strandfront, fantastiese uitsig.

Skoon, netjies gastehuis in veilige area. Reg by die see met mooiste uitsig en sonsondergang. Sal weer daar bly. Stil en rustig (ons was wel die enigste gaste in die huis). Vriendelike ontvangs. Klein balkon met onverbeterlike uitsig. Stapafstand na restaurante. Ketel en klein yskas. Alles in die kamer was netjies en skoon. Voldoende WiFI. Wat sou verblyf nog beter gemaak het? Muurproppe! Nie een oop plug om te gebruik nie. Miskien 'n klein tafeltjie saam met die stoele op die balkon, om glas of boek op neer te sit. Daar is ook geen kas of iets in die kamer om jou tas/sak op neer te sit nie, slegs 1 kleinerige stoel. Nie probleem vir oorslaap, maar langer as 1 of 2 nagte sal ongerieflik raak. Dit gesê, jy kry presies wat geadverteer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig!

Skoon en netjiese verblyf! Hartlike ontvangs vanaf eienaar. Binne stap afstand van restaurante. Pragtige uitsig. Sal beslis weer hier tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris I - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, baie rustig en die bed slaap hemels en kussings lekker sag.

Ons het baie lekker gekuier. As ek 'n aanbeveling kan maak - sit asb die ketel bo-op die blad. Volgens die advertensie moes daar 'n haardroër wees, maar dit het ontbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheswin R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheswin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Als was perfek, ek sal weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig.

Die kamers op die boonste vloer het die wonderlikste uitsig. Dit was baie rustig (buite seisoen). En dis stapafstand na Mykonos en restaurante. Vriendelike personeel en eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 36, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA294e1f1fc09775faa4ee75ece3b6cc2af291d4e3c0c7810cd35c8d29d1eb7237a286c086700e4c0fda36759aaa43f583c99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 36 Casos Street Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.052992157891 18.043365049988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem