Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Langebaan Country Estate is 'n dubbelverdiepinghuis op 'n landgoed van dieselfde naam. Dit is 150 m van die klubhuis, swembad, gimnasium en putt-puttbaan af en bied 'n uitsig oor die rolbalbane aan die een kant en Saldanhabaai aan die ander kant.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die huis het ook 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n addisionele yskas-vrieskas in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele, wat op sy beurt lei na die leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die huis bied ook 'n binnebraai-area wat lei na die stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eiendom het 24 uur-sekuriteit met veilige parkeerplek op die perseel. Dit is baie sentraal geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Langebaan Country Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Langebaan Country Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1b48da5b67fcad977d89ac4849ffd5fdee8f81c2bf02c1b3920a7f76cc152a739f97ecbe4b12ecc9806468da13c477d629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 20 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0734329 18.0539575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem