+15

Langebaan Escape Self Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Bogey Boulevard, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Langebaan Escape Self Catering Accommodation bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Lieflike braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid is troeteldiervriendelik met 'n omheinde tuin wat geskik is vir klein honde.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riana S
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend netjies en ons kon net terugsit en geniet! Baie netjiese, goedversorgde wooneenheid. Kan sien dit word met liefde versorg. Als wat 'n mens...
Sien meer
Nov 2025
Shelley L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie dankie, ons het dit baie geniet. Fantastiese gasheer en gasvrou, stunning mense. Die verblyf het gekort aan niks nie. Skoon en het alles...
Sien meer
Okt 2025
Eon N
Gesin met klein kinders
5.0
Great and relaxing. Very friendly and accommodating. Will definitely book again if we come to Langebaan.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Yvette A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Die gasheer was baie aangenaam en het seker gemaak alles was reg vir ons kuier. Die huis is bitter netjies, met alles wat jy moontlik sal nodi...
Sien meer
Jul 2025
Kevin R
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely book there again. Amazing with peace and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 37 Bogey Boulevard, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Escape Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Bogey Boulevard, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b8fdbebac57377194b541b6bb6fa7ae86f9315b35267a29a5ba4411465098d219d0e48ea665bdf6d983aec59c888816db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 37 Bogey Boulevard Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080100298688 18.042336066132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang