LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langebaan Long Beach Cabanas | LekkeSlaap
+36

Langebaan Long Beach Cabanas

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 R1 665 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Langebaan Long Beach Cabanas bied selfsorgverblyf in Langebaan net 50 m van die strand en die hoof-swemplek af. Langebaan Long Beach Cabanas is in 'n Weskus-styl gebou en dis perfek vir gesinne of reisigers wat op soek is na gerieflike, ontspanne verblyf, of avontuurlustiges wat mal is oor vlieërbranderplankry.

Die verblyf word in 3 "cabanas" gebied, naamlik Shekina, Shalom en Shilo. Daar is 2 "cabanas" wat elk 2 slaapkamers het en die derde "cabana" het 3 slaapkamers. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis, sitkamer- en eetkamerarea en 'n privaat braaiplek buite. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien en elke "cabana" het 'n TV met sekere DStv-kanale en die WiFi is gratis.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n veiligheidshek. Al 3 "cabanas" kan saam bespreek word vir groter groepe van tot 14 gaste.

Dit is net 1 uur vanaf Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Langebaan Long Beach Cabanas
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Long Beach Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 5)
was R1 850
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 91, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3klBIealalr4WTIpXkp1pHY3Xx9sZCtIO39BWRW1GFJCVTBDq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, nou Vanaf R1 665  per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 91 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.081694738449 18.033322136246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!