Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Sea Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Harold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Langebaan Sea Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alwyn K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn K
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie L
Saam met vriende

Gerieflik en voldoende.

Lekker ruim kombuis met eettafel en kuierbanke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Sea Cottages se terugvoer

Thank you for your visit and kind comments.

Langebaan Sea Cottages
Jean L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet place.

By die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam N
Enkelreisiger

Dit was 'n fantastiese ervaring, die beste in 'n lang tyd. Selfs die weer was fantasties.

Die eienaars is 'n baie vriedelike egpaar hulle het seker gemaak dat ek goed ingerig was. Geen probleme ervaar nie. Hulle het self voorsiening gemaak vir die kragonderbrekings. Sal definitief weer gaan en ook hulle sterk aanbeveel in die toekoms. Baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Sea Cottages se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We so enjoyed having you. Please come again.

Langebaan Sea Cottages
Marita De Wet D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita De Wet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en baie gerieflik.

Ons het veral die lekker binnehof geniet. Die gasheer en gasvrou was vriendelik maar laat genoeg ruimte en privaatheid. Vol gelukkige geluide van lag en gesels, honde en 'n birdie wat roep

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met tieners

Rustig.

Goed geleë, mooi uitsig oor die see. Baie nice gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Sea Cottages se terugvoer

Thank you Andre, it was great having you and your family stay at Langebaan Sea Cottages. Your children were such a pleasure, so well mannered, kind and loving to our pets.
We hope to see you again soon.
Regards,
Hippo and Pat

Langebaan Sea Cottages
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 136, Sea Breeze Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYjMxZTA2LTU1NjUtNDdhMC05MzMwLTE0ODVjNTMzNzAxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 136 Main Road Sea breeze Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.07749 18.03621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem