Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Villas 9

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Langebaan Villas 9
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lynn J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn J
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Location great, clean house plenty of space and safe. Would definitely go there again. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giovanni C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay and the support lady was very nice and helpful.

I enjoyed the stay. I could take a ride to Paternoster for the day as it was not too far to travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Villas 9 se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you. Hopefully we'll see you again soon. Regards Jeannette

Langebaan Villas 9
Sam J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J
Saam met vriende

Heerlik.

Als wat ons nodig gehad het. Naby alles. Kan Langebaan Villas beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Villas 9 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet en hopelik sien ons julle binnekort weer in Langebaan. Voorspoedige 2022 vir jou en Hettie.

Langebaan Villas 9
Fransiska B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransiska B
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker.

Die huisie is gerieflik ingerig, het geen ding tekort gehad nie. Ons het 'n baie lekker tyd gehad en sal beslis weer terug gaan soontoe. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Villas 9 se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Langebaan Villas 9
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Gesin met tieners

Fantastiese ligging, netjies en skoon.

Heerlik gebly, in hierdie goed ingerigte meenthuis, wat loopafstand van die hoofstrand, winkels en restaurante af is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Villas 9 se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet en sien uit daarna on julle terug te verwelkom. Geniet die feestyd en bly veilig.

Langebaan Villas 9
Anne-marie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie S
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste verblyf met vriendelike ontvangs.

Verblyf baie geniet en eenheid goed toegerus, vollengte spieël ontbreek. Ontvangs baie goed gewees, sal verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Villas 9 se terugvoer

Anne-Marie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Die vollengte spieël is bestel en arriveer hopelik binnekort. Vertrou julle tog terug na Vereeniging sal goed verloop.
Groete,
Jeannette

Langebaan Villas 9
Kaylene C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylene C
Gesin met tieners

Verblyf was mooi en goed. Net jammer dit was te kort. Jeanette was vriendelik, baie dankie.

Jeanette was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie tevrede! Die sitkamerbanke was skoon, net bietjie stowwerig. Maar ek sal beslis weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Villas 9 se terugvoer

Kaylene, baie dankie vir jou teurgvoering. Ek is bly julle het die naweek geniet en wens julle alle voorspoed toe met die emmigrasie na New Zealand. Groete, Jeannette.

Langebaan Villas 9
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therese S
Gesin met tieners

Het alles wat jy nodig het en is so lekker naby die see.

Baie vriendelike eienaar, huisie baie oulik en so lekker naby die restaurant en die see. Die huisie kort dalk net 'n groter yskas en 'n TV sal lekker wees, maar nie regtig nodig nie. Die een kamer kort ook groter bedkassies met lampies. Sal graag weer daar gaan bly vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Villas 9 se terugvoer

Therese,

Baie dankie vir die terugvoering en dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Ons het hierdie week afspraak om die nodige kragproppe by die bed aan te bring en dan sal die bedkassies met bedlampies daar wees. Die televisie word vroeg in Februarie geinstalleer. Ek hoop ons kan julle weer akkommodeer. Groete vir jou ouers en 'n drukkie vir klein mannetjie Chris.

Groete
Jeannette

Langebaan Villas 9
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan Villas 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2432c60345b47c9a7c985aa63b251a1b72725024ae333ec3b8f4d27105f32ad883c4e3214355deb4428111cf128f78ac0d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 81 Hoof Street 9 Langebaan Villas 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.083045978962 18.032630068787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem