Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langenhoven Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na Hondeklipbaai lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
Gaste word aangeraai om brandstof in te gooi en voorraad in Garies te koop voor hul Hondeklipbaai toe ry.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
As die waterdruk nie in die gaste se smaak is nie, kan die waterpomp-skakelaar in die eetkamer aangeskakel word.
As gevolg van 'n watertekort in die Noord-Kaap, mag geen motors mag op die perseel gewas word nie.
Daar is nie 'n TV of WiFi nie.
Neem asb. kennis dat gaste nie na 19:00 mag inklok nie en dus hul reis goed moet beplan.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-straat 399, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAvTihjPSZohuI4yjsOVSAtYyHTkwftYsfJHJWH6qlQM0xPXms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 399 Ocean View Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.320043851932 17.276253472561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem