Langenhoven Flat 35452

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Langenhoven Flat 35452 is in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier en bied gehalte-verblyf vir 'n klein familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n deur wat lei na 'n klein balkon wat met die leefarea gedeel word.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n ontbyttoonbank toegerus.

Die sitkamer het gemaklike banke, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul etes kan geniet. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

Daar is lieflike braaigeriewe op die balkon, asook 'n gemeenskaplike braai-area waarvan gaste gebruik kan maak.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Langenhoven Flat 35452 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Langenhoven Flat 35452 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za