LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langhoogte Self-Catering | LekkeSlaap
+8

Langhoogte Self-Catering

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Langhoogte Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elzaan C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, ontspannend en gerieflik.

Ons sal Langhoogte definitief aanbeveel. Dit was 'n verjaarsdag wat ek altyd sal onthou. Marina en haar man het ons onmiddellik tuis laat voel. Marina het ons bederf met haar tuisgemaakte beskuit, melktert, kolwyntjies en varsgeplukte moerbeie. Die huis was baie netjies, gerieflik met vars en skoon beddegoed en dit was goed toegerus. Ons sal Langhoogte definitief weer besoek.

Gideon V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Gesin met klein kinders

Sal weer daar oorslaap Dit was net wat ons nodig gehad het. Sal weer daar oorslaap.

Vriendelike ontvangs, ruim netjiese vertrekke, dis nie die Hilton nie, maar dis nie waarvoor ons betaal het nie.

Antoinette R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met vriende

Gerieflike, skoon oornagakkommodasie, omring deur pragtige natuurskoon.

Ons was op pad van die Oos-Kaap na die Wes-Kaap en die oornagakkommodasie het ons soos 'n handskoen gepas. Die vars en skoon linne en beddegoed en groot vensters het ons baie geval. Dankie aan Marina en haar seun en man vir hul vriendelike en behulpsame gasvryheid.

Porscha K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porscha K

Moeite werd.

Dis baie rustig baie privaat. Sal weer dit besoek. Dankie.

Rhinus M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rhinus M
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en gasvry.

Eenheid was baie netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Omgewing/natuur mooi en veilig. Sal Langhoogte aanbeveel.

Deon L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Rustig en gasvry.

Ons het baie lekker gebly, gebraai en die omgewing baie geniet.

Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ruitersbos, Langhoogte-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NGQ1NjM3LTIwMTUtNDY0NS1iNmZhLWI0ZTM0OTYxZGUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (vir 5 persone) 6 5 1 5 Ruitersbos Langhoogte Farm 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.949614567525 22.036939412355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!