Langebaan Akkommodasie by Langs die Lagoon | LekkeSlaap
+22

Langs die Lagoon

1 resensie
Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marrastraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R808 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Langs die Lagoon is in Langebaan, bied slaapplek aan 4 gaste en dit is stapafstand van die strand af.

Langs die Lagoon het 'n privaat ingang en het 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, en gaste word versoek om spaarsamig water te gebruik. Beddegoed en linne word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n tuin met 'n windbeskutte buitebraai-area. Parkeerplek word gedeel met die ander eenhede op die perseel.

Uitsig Oneindig, met 'n vol uitsig oor die strandmeer, het slaapplek vir 5 gaste. Sommige van die beddens is in die oopplan-leefarea, terwyl die kinderbeddens in 'n aparte hoekie is. Die badkamer het 'n stort en toilet. Daar is 'n dek buite waar gaste die sonsondergang agter die strandmeer kan geniet.

Langebaan bied verskillende restaurante, kafees en besienswaardighede soos Club Mykonos. Doendinge in die omgewing sluit wind- en vlieërbranderry, seil, kajakvaart, visvang, gholf, bergfiets- en staproetes en perdry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Langs die Lagoon
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Marrastraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langs die Lagoon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R808
per nag (plek vir 4)
was R950
Vanaf R808
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marrastraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO8ynsOnA5DrrJWvjjHPUZhmcg5cTKmH2vkbvqwqGCcpApIqMQY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R808  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Marra Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.093681506172 18.030791313606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za