LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lansdowne B&B | LekkeSlaap
+9

Lansdowne B&B

B&B
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lansdowne-rylaan 2, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lansdowne B&B is in Westville, 'n mooi en stil woonbuurt in Durban. Die woonbuurt is net 15 km van die stad af en spog met golwende heuwels, boomryke strate, immergroen tuine en kronkelende strome.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Elke en suite-badkamer het 'n stort. 'n Kombuisie is ook beskikbaar en dit het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot WiFi.

Gaste het toegang tot 'n braai-area, 'n kinder-vriendelike tuin en parkeerplek op die perseel.

Die pragtige strandmeer bied 'n verskeidenheid doendinge soos die uShaka Marine World, gondelritte, visvang, branderplankry en snorkel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Lansdowne-rylaan 2, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lansdowne-rylaan 2, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVV410NkJT2bRZjxQotmJ7yJ421AngRwei61D1ui0JWowbLbnMy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 2 Lansdowne Drive Durban 3629 KwaZulu-Natal 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -29.840061623585 30.907609754913
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!