Sunrella AH Akkommodasie by Lanseria Lodge | LekkeSlaap
+32

Lanseria Lodge

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Border-weg 33, Sunrella, Lanseria, 2152, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lanseria Lodge is net 'n paar minute vanaf Lanseria Lugahwe en die middestad met Fourways, Randburg en Sandton is ook lekker naby. Alles is ingesluit by die akkommodasie, so dit is ideaal vir gaste wat op soek is na korttermynverblyf in die omgewing.

Ons het 4 en suite-dubbelkamers, 2 tweeslaapkamerkothuise met 'n sitarea en 'n kombuis, en 'n ruim eenslaapkamerkothuis met 'n kombuis, sitarea en 'n kinderkamer langsaan met 'n stapelbed. Die lodge het 'n ruim grasdakvertrek met 'n sit- en eetarea, DStv en 'n patio wat uitkyk oor die swembad. Verder is daar genoeg onderdakparkeerplek. Die eiendom is ommuur en het elektroniese toegangsbeheer. Gaste is ook welkom om gebruik te maak van die swembad.

Fourways en die omliggende area spog met heelwat puik restaurante, en 'n aantal puik konferensiesentrums, soos Shumba Valley Lodge, Lethabo-landgoed, Alpha Conference Centre en Lesedi (dit sluit die bekende Lesedi Kultuurdorpie in) is net 'n kort entjie se ry van die lodge af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 35 resensies vir Lanseria Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Border-weg 33, Sunrella, Lanseria, 2152, Gauteng
  • Gaste dink Lanseria Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Border-weg 33, Sunrella, Lanseria, 2152, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNzU1MTBlLWQwYTQtNGI5Yy05NzVkLTJjOTE1ZWUxYWI0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 4 33 Border Road Sunrella 2152 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.949917254095 27.939283847809
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za