Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lantern Self-catering Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lantern Self-catering Cottages bied verbly in 2 selfsorgkothuise en 'n ateljeewoonstel in 'n welige tuin in Swellendam. Die eiendom is sowat 800 m van die middedorp af en is omring deur restaurante, museums, gholfbane, voetslaanroetes, bergfietsroetes, die Bontebok Natuurreservaat, Marloth Natuurreservaat en die lekker strande van De Hoop en Witsand.

Die 2 kothuise is die Karoo Kothuis en die Thatched Kothuis en het elk 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met als wat jy nodig het vir gerieflike verblyf. Vinnige optiesevesel-internet is beskikbaar.

Die Annex is 'n privaat oopplan-ateljee wat grens aan die hoofhuis en dit is nie toegerus vir selfsorg nie maar beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan swem, in die tuin ontspan en die braaigeriewe benut. Daar is ook 'n warmbad, groot trampolien met 'n net in die somer wat die kinders sal besig hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Lantern Self-catering Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gabriela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lantern Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a169c3d6735a0a6732c670edabb70eca234d5044416ec227551e2659762f479f1e2f3caa3961543fbdca15ae9be61566946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 49 Buitenkant Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024242 20.434097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem