Lanzerac Hotel & Spa
Beskrywing
Lanzerac Hotel & Spa is op 'n werkende wynlandgoed en bied pragtige kamers aan die buitewyke van Stellenbosch.
Gaste kan kies tussen ’n Klassieke Kamer, ’n Luukse Kamer, ’n Junior Suite of Suite, wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Al die kamers het lugversorging, ondervloerse verhitting, koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n verhitte handdoekreling, inloop stort en 'n bad.
Die kamers het elk ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, internasionale telefoon, elektroniese kluis en WiFi. Daar is ook wasgoeddienste, en die beddens word ook elke aand mooi gemaak. Elke kamer lei na ’n privaat patio wat oor die tuine, Helderberge en wingerde uitkyk.
Ontbyt, ’n komplimentêre keldertoer by die Lanzerac Wynery en die proe van 5 wyne van Lanzerac Landgoedwyne by die proekamer, asook die spa se hidrogeriewe is ingesluit by die verblyf. Komplimentêre vervoer tussen die hotel en Stellenbosch is ook beskikbaar.
Die hotel bied 4 restaurante en gaste kan heerlike etes by die Manor Kitchen, Lanzerac Deli, Craven Lounge en Taphuis geniet. Die konferensie- en funksie venues is ideaal vir privaat- of sakegeleenthede en die Manor Lawns is perfek vir ’n geleentheid buite.
Lanzerac Hotel & Spa is die ideale basis vanwaar gaste Stellenbosch en die omliggend wynlandgoedere kan verken.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Jacuzzi
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Lanzerac Hotel & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |